Con Spirito Provinsiale aanlynlees. Vyf leerders van Hoërskool Vryburg het deelgeneem aan die Con Spirito Provinsiale aanlyn-lees/ provincial online reading en deurgedring na die Forté-rondte, Nasionaal.
Ilma Botha:
- Voorbereide lees: 98%
- Prepared reading: 97%
Jamé Brooks:
- Voorbereide lees: 97%
- Onvoorbereide lees: 95%
- Prepared reading: 94%
Naylene van der Merwe:
- Voorbereide lees: 97%
- Prepared reading: 96%
Janco Venter:
- Voorbereide lees: 98%
Gaby Woest:
Voorbereide lees: 99%.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf











