)

Nasionale Binnenshuise Krieket IPT – Hoërskool Dr EG Jansen

Nasionale Binnenshuise Krieket IPT. Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg leerder, Bruzaan Goosen, is tydens die Nasionale Binnenshuise Krieket IPT in Kaapstad aangewys as die beste junior kolwer van die toernooi. Haar span het ook ‘n goue medalje gewen. Dit is ook die derde keer dat Bruzaan vir die span gekies is. Sy het ook die span vergesel na Dubai vir die ‘Junior ladies indoor Word Cup’.

Hoewel Bruzaan slegs 13 jaar oud is, speel sy ook vir haar skool se 1ste krieketspan. Sy is ook die kaptein van die ‘Eastern Gauteng outdoor’ span en is ook as die beste junior kolwer van die span aangewys. Bruzaan word beslis hoog aangeslaan in Gauteng se krieketkringe. Sy speel ook vir Jeppe Girls Outdoor asook die Ladies Prem league.

Hou Bruzaan Goosen gerus dop. Hierdie goue meisie is beslis oppad na die hoogste sport.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.egjansen.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal