)
Vrystaat atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr

Vrystaat atletiekkampioenskappe. Nege-en-twintig Grey Kollege Primêr leerders het aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het besonders goed presteer. KG Nghonyama het ‘n nuwe rekord in verspring behaal…

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Montana presteer

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. Twee atlete van Hoërskool Montana in Worcester, Zelma Hoffman en Charl van Deventer, het kragte gemeet by die Privaat Hoërskool Stellenbosch Openings-atletiekbyeenkoms. Beide atlete het in die o.19-stapafdeling…

Wildeklawer Super 16 Atletiek – Hoërskool Transvalia

Wildeklawer Super 16 Atletiek. Die atlete van Valia Atletiek, Vanderbijlpark, het uitmuntende prestasies gelewer tydens die 2025 NWU Wildeklawer Super 16 Atletiek byeenkoms. Medaljewenners: 0.19 Seuns 0.19 Dogters 0.17 Seuns…

Oos-Vrystaat Hokkiespan – Vrede Skool

Oos-Vrystaat Hokkiespan. Vrede Skool hokkiespelers Ansuri Zietsman (o.13) en Soné Els (o.14), is ingesluit in die Oos-Vrystaat Hokkiespan. Beide spelers is ook uitgenooi om deel te neem aan die Noord-Vrystaat…

Vrystaat Interskole Boogskiet – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Interskole Boogskiet. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark, Dedré De Reuck en Nian Visser, het baie goed presteer tydens die Vrystaat Interskole Boogskietkompetisie. Die kompetisie is in Virginia aangebied.…

Suid-Vrystaat Primêre Atletiek – Primêre Skool Fichardtpark

Suid-Vrystaat Primêre Atletiek. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein atlete het aan die Suid-Vrystaat Primêre Atletiek byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Fichies se seuns-atlete was die wenners in die volgende ouderdomsgroepe:…

Eerste o.18 Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje

Eerste o.18 Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje het hul Eerste o.18 Tennisspan vir 2025 Woensdag tydens die saal-opening bekend gestel. Daar is twee nuwelinge in die Eerste o.18 Tennisspan. Hulle…

UNISA Graad 1 Musiekteorie – Hoër Meisieskool Paarl

UNISA Graad 1 Musiekteorie. Vier laerskoolleerders van Hoër Meisieskool Paarl het aan die einde van 2024 hul UNISA Graad 1 Musiekteorie eksamens afgelê. Olivia Hudson, Anye Brink, Grethe Viljoen en…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Primêre skool Naudeville in Welkom het Saterdag, 1 Maart, aan die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hulle gaan 8 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelneem. Lees meer…

Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Vyf-en-dertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

Interhoër Swem 2025 – Hoërskool Eldoraigne

Interhoër Swem 2025. Hoërskool Eldoraigne se swemspan het baie goed gevaar tydens die Interhoër Swem 2025. Prestasies behaal: (Intern uitgewerk volgens die interhoër uitslae) Individuele items: Sumari Putter (Dogters o/15)…

SA-Jagtersvereniging – Landboudal Boere

SA-Jagtersvereniging. Jomar Cloete, leerling van Landboudal Boere, Jacobsdal, het die naweek aan die SA-Jagtersvereniging se Lapua-streekskietkampioenskappe deelgeneem. Jomar het in beide 100m slenterslag en 50m randslag ‘n eerste plek behaal…

NW Gala – Hoërskool Hartbeespoort swemmers presteer

NW Gala. Harties se swemmers is vinniger as NW se vinnigste visse! This past weekend the NW Gala took place in Potchefstroom. Hoërskool Hartbeespoort swimmers did exceptionally well and ended…

Finale B-liga swemgala – Hoërskool Swartland

Finale B-liga swemgala. Die swemspan van Hoërskool Swartland het op 27 Februarie aan die finale B-liga swemgala te La Rochelle Girls’ High School, in die Paarl deelgeneem. Hiermee het Hoërskool…

Menlopark Pre-Season Festival – Grey College skitter

Menlopark Pre-Season Festival. Grey Kollege se o.16A hokkiespan het hul hokkieseisoen met ‘n goeie afslaan geopen. Die manne het skoonskip gemaak tydens hul deelname by die Menlopark Pre-Season Festival. Uitslae:…

CR vd Merwe Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen…

Pluimbal – Hoërskool Diamantveld presteer

Pluimbal. Hoërskool Diamantveld, Kimberley, se pluimbalspelers het verlede naweek pluimbal vol opwinding beleef. Prestasies behaal: ‘n Verdere uitmuntende prestasie waarop Diamantveld trots is, is dié van Madizé le Roux, wat…

Tshwane Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers

Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe. Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe…

Die WonnieDragonflies van 2025 – Die Hoërskool Wonderboom

Die WonnieDragonflies van 2025. Die volgende tien dogters is vandag, 28 Februarie, aangekondig as WonnieDragonflies. Die Dragonflies is die Eerste Netbalspan van Hoërskool Wonderboom, Pretoria. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wonnies.co.za/…

Vrystaat Skoleswemspan – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Skoleswemspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje is ingesluit by die Vrystaat skoleswemspan. Die span gaan die Vrystaat verteenwoordig in Bloemfontein by die SA skole swem kampioenskappe vanaf 4…

Seunshokkiespan – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Seunshokkiespan – Foto: Eerste Ry: Shaidon Davids, Leo le Roux, Jason van Heerden en Bokang Keele. Tweede ry: KG Mofokeng, Mark Moorosane, Dumisani Dingaan, Francois Germishuizen, Amolelang Mokoena. Derde ry:…

Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms – Hoërskool Goudveld

Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms. Hoërskool Goudveld se atlete het weereens uitstekende uitslae behaal tydens die Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms. Goue medaljes: Silwer medaljes: Brons medaljes: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/…

Boland-atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Bloemhof

𝗕𝗼𝗹𝗮𝗻𝗱-𝗮𝘁𝗹𝗲𝘁𝗶𝗲𝗸𝗯𝘆𝗲𝗲𝗻𝗸𝗼𝗺s. Die Boland-atletiekbyeenkoms het gister begin en ’n aantal Bloemhoffers neem deel in ’n poging om die gesogte Bolandspan te haal. Annemie du Plessis (o.14), Simone van der Merwe (o.19)…

PPL Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

PPL Atletiekkampioenskappe. ‘n Aantal atlete van Hoërskool Fichardtpark het aan die PPL Atletiekkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Prestasies behaal: Goue medaljes ontvang: Silwer medaljes ontvang: Brons medalje ontvang: Lees…

Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Witteberg

Oos-Vrystaat Atletiek. Hoërskool Witteberg se atlete het Vrydag, 21 Februarie, in Bethlehem wéér hul staal gewys tydens die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die span het ‘n merkwaardige totaal van 112 medaljes ingepalm…

Kleure atletiek – Hoërskool SPS Brandfort

Kleure atletiek. Ses leerders van Hoërskool SPS Brandfort het tydens die Kleure-atletiek byeenkoms rekords verbeter. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf

Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari

Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoërskool…

Vrystaat Junior Men Gholfliga – Hoërskool Driehoek leerder skitter

Vrystaat Junior Men Gholfliga. Daar is geen keer aan Wicus Brand, leerder van Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark nie! Wicus het homself bewys tydens die Vrystaat Junior Men Gholfliga. Buiten dat…

Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms – Hoërskool Goudveld

Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms. Hoërskool Goudveld, Welkom, is as die Streekwenners 2025 van die Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms aangewys. Gouties het nie minder nie as 88 medaljes – 36 goud, 27 silwer…

Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie

Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie het die afgelope naweek aan ‘n boogskietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by die Secca Boogskiet Klub in Rustenburg. Bergsig Akademie, se boogskietspan het uitstekend presteer en…

D6-Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood

D6-Atletiek byeenkoms. Twaalf atlete van Laerskool Westwood in Boksburg het deurgedring na die D6-Atletiek byeenkoms wat 27 Februarie plaasvind, by Germiston Stadion. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

WP Tennis – Hoërskool Stellenberg

WP Tennis. Tien leerders is vir die WP tennis spanne gekies wat vanaf 1tot 2 Maart aan die Synergy Cup gaan deelneem. Die leerders is: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellenberg.org.za/…

Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Bothaville

Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Bothaville se skaakspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Grey Kollege Skaaktoernooi wat in Bloemfontein plaasgevind het. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS/ Foto’s…

Squash SA – Grey Kollege leerder presteer

Squash SA. Cobus Schimper, graad 9 leerder van Grey Kollege, is deur Squash SA genooi om aan ‘n oefenkamp deel te neem. Hierdie kamp is ter voorbereiding vir die Commonwealth…

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms -Primêre skool Naudeville

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Leerders van Primêre skool Naudeville het uitstekend gevaar by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 24 Februarie. Die uitslae tydens die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms was as volg:…

Skolerugby – Grey Kollege rugby-seisoen begin

Skolerugby. Die fluitjie het geblaas en Grey Kollege se eerste wedstryde vir die seisoen het die naweek suksesvol afgeskop. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/

Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse Hoër Seunskool

Grey Kollege skaaktoernooi. Sestien skaakspelers van Affies het die afgelope naweek aan die Grey Kollege skaakstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die toernooi is oor 5 rondtes beslis en 67 skaakspanne van…

Sebastian Henn – Hoërskool Jan van Riebeeck

Sebastian Henn. Sebastian Henn is ‘n graad 8-leerder by Hoërskool Jan van Riebeeck. Hy ly aan breinverlamming (serebral palsy), maar het vanaf die begin van die jaar met gróót deursettingsvermoë…

Seshoekige Gala – Hoërskool Swartland

Seshoekige Gala. Foto: Daniël Walters en Johan Retief ontvang die trofee van Meneer Fröhlich. Hoërskool Swartland, Malmesbury, het op Donderdag, 20 Februarie deelgeneem aan die Wilhelm Fröhlich Hexagonal Gala te…

Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms- Hoërskool Fichardtpark

Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms-Hoërskool Fichardtpark Hoërskool Fichardtpark se atlete het geskitter by die hamer fokus tydens die Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms. Die Fichie-manne het skoonskip gemaak op die podium vir S19. Matthew…

Dames en here – Laerskool Truida Kestell

Dames en here. Andries van der Walt, graad 4 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is deur Lapa uitgewers genader is om in die boek Dames en here te…

WP Tweekamp Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

WP Tweekamp Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer. Medaljewenners: Hoërskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen…

Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe – BVHS leerder skitter

Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe. BVHS is ‘n talentvolle swemmer ryker! Deuné du Plessis, Graad 8 leerder, het die o.13 tot 14 jaar 200m rugslagrekord verbeter by die Vrystaat Interhoër swemkampioenskappe. Deuné…

Marlow Tjaart Vorster Tennis – BVHS presteer

Marlow Tjaart Vorster Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste tennisspanne het die afgelope naweek aan die 23ste Marlow Tjaart Vorster Tennis toernooi in Cradock deelgeneem. Daar is agtien skole van…

Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark skitter

Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in…

Grey College Skaakkampioenskappe – Hoër Jongenskool Paarl

Grey College Skaakkampioenskappe. Hoër Jongenskool Paarl het die naweek aan die Grey College skaakkampioenskappe deelgeneem. 67 Spanne van regoor die land het aan die kampioenskappe deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Henneman

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Henneman se atlete het baie goed presteer by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Tien van Hoërskool Henneman se atlete is ingesluit in die Interhoër atletiekspan. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Graanveld atletiekbyeenkoms Foto’s verskaf

Lejweleputswa Hoërskole Tennis – Hoërskool Goudveld

Lejweleputswa Hoërskole Tennis. Sewe tennisspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom, neem 25 Februarie deel aan die Lejweleputswa Hoërskole tennis wedstryde teen Fezile Dabi. Gouties se spelers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Oos-Kaap Aquatics – Hoërskool Framesby

Oos-Kaap Aquatics. Kaitlynne Horne, leerder van Hoërskool Framesby, Gqeberha, is gekies om Oos-Kaap Aquatics by die SSA Nasionale Oopwater Swem Kampioenskappe te verteenwoordig. Dit word by Marina Martinique aangebied vanaf…