)

Squash SA – Grey Kollege leerder presteer

Squash SA. Cobus Schimper, graad 9 leerder van Grey Kollege, is deur Squash SA genooi om aan ‘n oefenkamp deel te neem. Hierdie kamp is ter voorbereiding vir die Commonwealth Games wat in Julie 2026 plaasvind, asook die Olimpiese Spele in Julie 2028.

Grey Kollege is trots op hul leerders wat gereeld in kleiner sporte uitblink, hul talente beoefen en lewensryke geleenthede gebied word om die vrug van harde werk in te palm.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal