Lejweleputswa Hoërskole Tennis. Sewe tennisspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom, neem 25 Februarie deel aan die Lejweleputswa Hoërskole tennis wedstryde teen Fezile Dabi.
Gouties se spelers:
- Waldo Barreto
- Piet le Roux
- Jaycee Prinsloo
- Keegan Kleinhans
- Jayden Viljoen
- Vanessa Wasyliszyn
- Jennifer Harker

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









