Eerste seuns-tennisspan – HoĆ«rskool Goudveld stel trots voor
HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, stel met groot trots hul eerste seuns-tennisspan bekend. Die vyf talentvolle spelers wat die Gouties gaan verteenwoordig is: Piet le Roux, Zandre Zietsman, Raynard Odendaal, Kellan Kleynhans…










