)
Lejweleputswa HoĆ«rskole Tennis – HoĆ«rskool Goudveld

Lejweleputswa HoĆ«rskole Tennis. Sewe tennisspelers van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, neem 25 Februarie deel aan die Lejweleputswa HoĆ«rskole tennis wedstryde teen Fezile Dabi. Gouties se spelers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Vrystaat Skole Streke Tennis – Gouties leerders in spanne

Vrystaat Skole Streke Tennis. Vier leerders van HoĆ«rskool Goudveld is in die Vrystaat Skole Streke Tennis spanne opgeneem. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf