Prysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Lichtenburg
Prysuitdeling 2024. Tydens HoĆ«rskool Lichtenburg se Prysuitdeling 2024 gisteraand, is leerders beloon vir prestasies behaal in 2024. Algeheel veelsydigste leerders vir 2024: Veelsydigste kultuur leerders vir 2024 Veelsydigste sportseun en…
Vakature vir Skoolhoof – HoĆ«rskool DF Malan
Vakature vir Skoolhoof. HoĆ«rskool DF Malan, toonaangewende Afrikaan-medium hoĆ«rskool in Bellville, Kaapstad, beskik oor ‘n vakature vir ‘n skoolhoof. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.dfmalan.com/
Gevegkuns – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders presteer
Gevegkuns. Twee leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Denica en Janco Scheepers, het aan die ATA SA Bloemfontein deelgeneem. Beide leerders het puik presteer: Denica Janco Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto…
InterhoĆ«r atletiek – HoĆ«rskool Ermelo
InterhoĆ«r atletiek – HoĆ«rskool Ermelo het die afgelope naweek deelgeneem aan die InterhoĆ«r atletiek. Die volgende Errie-atlete het besonderse prestasies ontvang by die InterhoĆ«r en uitslae was as volg: HoĆ«rskool…
Ride for Sight fietswedren – HoĆ«rskool Trio
Ride for Sight fietswedren. Vyf van HoĆ«rskool Trio se ryers het aan die Ride for Sight fietswedren, in Boksburg deelgeneem. Die wedren het gestrek oor 116km. Trio ryers het die…
Sentraal Top 20 Atletiek – HoĆ«rskool Goudveld
Sentraal Top 20 Atletiek. HoĆ«rskool Goudveld se atlete het hul kant gebring en geskitter by die Sentraal Top 20 Atletiek byeenkoms. Gouties se prestasies: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s…
InterhoĆ«r Atletiek – HoĆ«rskool Overvaal
InterhoĆ«r Atletiek. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, se atlete het hul merk gelaat by hierdie jaar se InterhoĆ«r atletiek. Die skool is baie trots op elke deelnemer wat die skool se naam…
Bloemfontein Superliga Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Bloemfontein Superliga Krieket. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het teen HoĆ«rskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseĆ«vier en dring dus deur…
Graanveld Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete skitter
Graanveld Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het vanjaar geskitter by die Graanveld Atletiekbyeenkoms. Hulle was ook die wenners van die byeenkoms.BVHS het ook die aflos gewen met 9/10 goue medaljes! BVHS…
Krieket – Grey Kollege teen HoĆ«rskool Fichardtpark
Krieket. Grey Kollege se o.19D krieketspan het gister, 17 Februarie teen HoĆ«rskool Fichardtpark se o.19B span in die eerste liga finale gespeel. Grey het as die wenners van die veld…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Sentraal teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Skole Krieket. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19A dogters krieketspan het teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.19A dogters krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd gespeel. Sentraal se span het met 68…
Skole Waterpolo – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Skole Waterpolo. Afrikaanse HoĆ«r Seunskool Skole Waterpolo uitslae van verskeie toernooie en wedstryde waaraan daar van 14 tot 16 Februarie deelgeneem is. 2de span – Northwood Toernooi: 1stes en o.14A`s…
Sentraal Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
Sentraal Top 20 Atletiek. HoĆ«rskool Fichardtpark is Saterdag,15 Februarie, as die algehele wenskool uit 22 deelnemende skole tydens die Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms aangewys. Miike Van Der Merwe van HoĆ«rskool…
Noordwes InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Rustenburg
Noordwes InterhoĆ«r. Vrydag,14 Februarie, het die Noordwes InterhoĆ«r in Potchefstroom plaasgevind. Die Rusties het nie net oor die wenstreep gevlieg nie, maar het hard gewerk om as algehele wenners uit…
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool DF Malan
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Sebastian…
Senior Meriete-aand – HoĆ«rskool Kemptonpark
Senior Meriete-aand. HoĆ«rskool Kemptonpark het hul leerders beloon tydens hul Senior Meriete-aand. Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/ Foto’s voorsien
Midmar Myl 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Midmar Myl 2025. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool leerders en lede van Bethseals het aan Midmar Myl 2025 op 8 en 9 Februarie deelgeneem. Die leerders het baie goeie tye behaal. Lees…
Skole hokkie – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Skole hokkie. Foto: Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool het hul dogters 1ste-hokkiespan aangekondig: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf
Hart van Omgee – C&N SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Hart van Omgee – Me MionĆ© Marais, onderwyseres van C&N SekondĆŖre Meisieskool Oranje, het met ‘n hart van omgee, haar oor Terina Retief ontferm om die Midmarmyl te voltooi. Terina,…
Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes – HoĆ«rskool DF Malan
Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes. Xyla Lottering, talentvolle leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het buiten haar deelname aan die DF-blaasorkes, sopas ook as nuwe lid van die hoog- aangeskrewe Kaapstad…
Lejweleputswa muurbal – HoĆ«rskool Goudveld presteer
Lejweleputswa muurbal. Vier leerders van Gouties wat aan die Lejweleputswa muurbal proewe deelgeneem het, spog met hul prestasies. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
Midmarmyl swemmers – C&N SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Midmarmyl swemmers – OMS het geskitter met agt swemmers wat tydens die Midmarmyl verlede Sondag in die top 50 in die ouderdomsgroep 14-30 geëïndig het. Daar was 902 swemmers in…
Midmar Myl – PrimĆŖre Skool Naudeville
Midmar Myl. Adriaan du Toit, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville, het 8 Februarie aan die Midmar Myl by Howick, naby Pietermaritzburg, deelgeneem. Die Midmar Myl-swem (1,6 km) is een van…
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Langenhoven
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so. Vandag gesels ons met Zaid Hendricks,…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Strand skitter
Skolekrieket. Die HoĆ«rskool Strand het lanklaas so ān merkwaardige skolekrieket naweek beleef.Die Strand se eerste krieketspan het die veelgeroemde Parel Vallei, tans nommer 21 op die nasionale krieketlranglys, op hulle…
Midmar Mile – Welkom Gimnasium Presteer
Midmar Mile. Welkom Gimnasium se swemmers het die afgelope naweek (8 en 9 Februarie) aan die 52ste Midmar Mile by Howick, KwaZulu Natal, deelgeneem. Dit is die grootste ope-water swem…
Versatilis Toekenning – Die HoĆ«rskool Wonderboom
Versatilis Toekenning. āVersatilisā beteken veelsydig. Hierdie toekennings gaan aan die graad 10- en 11-leerder wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of die beste…
Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Mia…
SANESA Ruitersport – Helpmekaar Kollege presteer
SANESA Ruitersport. Helpmekaar Kollege se ruiters het aan hul eerste SANESA Ruitersport, Johannesburg -Sentraal kwalifiserende rondte deelgeneem. Drie Helpie-ruiters het elk ‘n top-5 posisie beklee in hul kategorie: Lees meer…
Skolekrieket semi-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Sentraal
Skolekrieket semi-finaal. HoĆ«rskool Fichardtpark se Tweede Krieketspan het HoĆ«rskool Sentraal in die Skolekrieket semi-finaal die stryd aangesĆŖ. Fichies kolf eerste en teken 131/6 aan. Fichies se beste kolwers: Fichies se…
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10…
Graad 8 Konsert – HoĆ«rskool Nelspruit
Graad 8 Konsert. Die nuwe Graad 8ās van HoĆ«rskool Nelspruit het onlangs hul graad 8 konsert, vier keer aangebied.Die nuwelinge het op die verhoog meegeding in ān vriendskaplike kompetisie tussen…
Vrystaat Elite Karateproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Xander is na die proewe gekies…
Van Niekerk Koen tennistoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan…
Loop-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Punt atleet skitter
Loop-atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Punt atleet, Anshe de Jager, het by die Loop-atletiekbyeenkoms uitgeblink. Sy is as die beste o.14-dogtersatleet van die dag aangewys. Met ān skitterende vertoning in diskus het sy…
Midmar Myl 2025 – Grey Kollege presteer
Midmar Myl 2025. Jedrick Geleta, Graad 11 leerder van Grey Kollege, het algeheel 10de geĆ«indig by die aQuellĆ© Midmar Myl. Dit beteken hy was die tiende vinnigste swemmer vir 2025.…
Johnny Waite T20 Krieket – HoĆ«rskool Noordheuwel
Johnny Waite T20 Krieket. HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp, beleef weer ān goeie week op die krieketveld, ondanks die reĆ«n en ongure weer. Die seuns speel ook hulle laaste rondte Johnny Waite…
Kaapse Wynland Skaakproewe – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Kaapse Wynland Skaakproewe. Sewe seuns van Hoƫr Jongenskool Paarl het onder die top tien by die Kaapse Wynland skaakproewe geƫindig. o.15 o.17 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/ Foto verskaf
Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo
Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou. Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:…
OP-Binnenshuise Netbalspan – HoĆ«rskool Pearson
OP-Binnenshuise Netbalspan. Veertien netbalspelers van HoĆ«rskool Pearson, Gqeberha, is in die OP-Binnenshuise Netbalspan opgeneem. Hulle gaan die provinsie by die Interprovinsiale-toernooi in Kaapstad verteenwoordig. O.14 Span: O/16 Span: Mev. Arlene…
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe. Carli Bouwer, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gister, Donderdag 6 Februarie, aan die SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe deelgeneem het. Carli het skitterend gery en is gekroon…
Graad 9 VLR – HoĆ«rskool Eldoraigne
Graad 9 VLR.Ā HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, het 20 seuns en 20 dogters van Graad 9 aangewys as die Graad 9 VLR (Verteenwoordigende Leierraad). Seuns: Dogters: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto…
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Die Gideonsbende van HoĆ«rskool Nelspruit se atletiekspan wat Woensdag 5 Februarie na Krugersdorp gereis het om aan die jaarlikse prestige Top 15- byeenkoms te gaan deelneem,…
Atletiek SWD – HoĆ«rskool Outeniqua
Atletiek SWD. Ses atlete van Hoƫrskool Outeniqua in George, het toekennings by Atletiek SWD se prysuitdeling ontvang. Lees meer skolenuus:
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Eldoraigne
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Twee atlete van HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, JeandrĆ© Jacobs en Mathew Sampson het tydens die Noordheuwel Top 15 atletiebyeenkoms puik presteer. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto’s…
Vrystaat Elite Karate – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Elite Karate. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Divan Venter, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Elite Karate Proewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Divan is na die…
Vrystaat Karate – HoĆ«rskool Sentraal
Vrystaat Karate. By die Vrystaat Karate Federasie se 2024 toekennings het Jahanco Greyvenstein van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein die trofee vir die Elite Junior Karateka van die jaar ontvang. Johanco…
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Anri Rautenbach het aan die Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en het puik presteer. Sy het ‘n eerste plek in 100m-hekkies behaal…


























































