Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Robertson
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That RockĀ onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Diamantveld
Skole Krieket. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het verras deur HoĆ«rskool Diamantveld van Upington met 19 lopies te wen. JF teken 89/10 aan waarna hulle Diamantveld uitboul vir 70…
Hoofdogter vir 2025 – HoĆ«rskool Robertson
Hoofdogter vir 2025. Soos die afgelope aantal jare, het Schools That RockĀ onderhoude gepubliseer van Hoofleiers van verskeie skole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en gesels ons met…
Nuwe Personeellede – Laerskool Stulting
Nuwe Personeellede – Laerskool Stulting, Humansdorp, het ses nuwe personeellede, asook een student wat by die skool aangesluit het. Die personeellede is as volg: Michelle Jansen (GF) is ‘n student…
Heidedal & Sentraal Aquatics Gala – Welkom Gimnasium
Heidedal & Sentraal Aquatics Gala. Gimmie swemmers, Dirk Vermaak en Shyenne Laubscher, het die naweek in Bloemfontein deelgeneem aan die Heidedal & Sentraal Aquatics Gala. Hulle het die volgende plekke…
Menlopark Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Wesvalia presteer
Menlopark atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Wesvalia het aan die Menlopark Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Wesvalia se atlete het skitterend presteer deur nie minder nie as 55 medaljes te oes! HoĆ«rskool Wesvalia rekords wat gebreek…
Lejweleputswa o.15A Krieketliga – HoĆ«rskool Fichardtpark
Lejweleputswa o.15A Krieketliga HoĆ«rskool Fichardtpark is baie opgewonde en bevoorreg om vanjaar deel te kan wees van die Lejweleputswa o.15A Krieketliga – HoĆ«rskool Fichardtpark. In hierdie liga kry die 0.15A…
National Aquatic Festival – C&N SekondĆŖre Meisieskool Oranje
National Aquatic Festival. Oranje durf Vrydag, 31 Januarie, die National Aquatic Festival aan met 2 pare sussies in haar geledere. Hulle is MinĆ© (gr. 10) en Leandi Prinsloo (gr. 8…
Dogters o.17 krieket – HoĆ«rskool Goudveld
Dogters krieket. HoĆ«rskool Goudveld se Dogters o.17 krieket het die week teen HoĆ«rskool Wessel Maree van Odendaalsrus se eerste span dogters krieket gespeel. Goudveld het uitstekend gespeel en klop HoĆ«rskool…
Krieket – HoĆ«rskool Randburg teen HoĆ«rskool Noordheuwel
Skole Krieket. HoĆ«rskool Randburg het die volgende krieket-uitslae vir die week. Hiermee die skool se uitblinkers van die week: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsrandburg.co.za/ Foto’s verskaf
Easterns T20 Krieket – Leeuwenhof Akademie
Easterns T20 Krieket. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se o.16 Krieketspan het hulle eerste wedstryd in die Easterns T20 Krieket reeks gewen. Leeuwenhof behaal ān totaal van 186/6 en slaag daarin om…
4+1 Interprovinsiale Gala – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley. Hierdie…
Wildeklawer Top 14 Atletiek – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer
Wildeklawer Top 14 Atletiek. Atlete wat aan die Wildeklawer Top 14 Atletiek TUT-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het! Fichies het algeheel derde in hul afdeling geĆ«indig en 12 medaljes huis toe…
Midstream en Nelspruit atletiek – HoĆ«rskool Ermelo
Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van HoĆ«rskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlĆŖ. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…
Kleure-atletiek 2025 – HoĆ«rskool Vryburg
Kleure-atletiek 2025. HoĆ«rskool Vryburg het hul Kleure-atletiek 2025 aangebied en aan uitstaande prestasies was daar geen tekort nie. Records broken More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net Foto’s verskaf
Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell
Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem spog met twee nuwe personeellede. Carli Shannon het haar as ‘n nuwe student en Elane Heymans as ‘n nuwe onderwyser by…
Interkleure Atletiek – HoĆ«rskool Swartland
Interkleure Atletiek. Na ‘n warm paar dae in die son in Malmesbury, met massas deelname en vrolike gesigte, deel ons graag die uitslae van HoĆ«rskool Swartland 2025 Interkleure atletiek byeenkoms.…
Boland Tennisspanne – HTS Drostdy
Boland Tennisspanne. Drie leerders van HTS Drostdy, Worcester, is na afloop van die Boland-tennisproewe die naweek opgeneem is in Boland-tennisspanne. Lisa is nog ‘n Onkie wat besig is om haar…
Graad 8’s plant bome – Merensky Landbou Akademie
Graad 8’s plant bome – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se nuwe Graad 8’s of “2025 se Skiewies” soos na hulle verwys word, het ‘n jarelange tradisie voortgesit. Op Vrydag, 24…
Hoofseun 2025 – Augsburg Landbougimnasium
Hoofseun 2025. Soos in die verlede, gesels Schools That Rock weer vanjaar met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag kom Connen Mouton, Hoofseun 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam aan die…
Fichie Gholf – HoĆ«rskool Fichardtpark
Fichie Gholf. Gerald Fowler van HoĆ«rskool Fichardtpark het tydens die vakansie aan ān interprovinsiale gholftoernooi deelgeneem. Gerald het ses wedstryde teen spelers van ander provinsies gespeel, waarvan hy vyf gewen…
Gauteng Central Summer-toernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark
Gauteng Central Summer-toernooi. DaniĆ«l Badenhorst, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het tydens die vakansie aan die Gauteng Central Summer-toernooi en die Geta Baseline Racquets Summer-toernooi in Gauteng deelgeneem. DaniĆ«l…
Hoofdogter 2025 – Augsburg Landbougimnasium
Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met ZoĆ« Mouton, Hoofdogter 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam. “As Hoofdogter 2025 van…
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein
Hoofleiers 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Eerste aan die beurt is Ryno Karsten van HoĆ«rskool Bultfontein. “My naam is Ryno Karsten.…
Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025 – Welkom Gimnasium
Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium is ingesluit in die onderskeie Lejweleputswa-tennisspanne vir 2025. O.15: O.17: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat No 1 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Vrystaat No 1 Matrikulant. Susan Bender, Vrystaat No 1 matrikulant tydens die NSS 2024, is saam met haar vier keusevakke se personeel uitgenooi deur die MEC vir Onderwys na ‘n…
Krieketseisoen skop af – HoĆ«rskool Strand
Krieketseisoen skop af. Die krieketseisoen skop af en HoĆ«rskool Strand se 2025 krieketprogram het ook weer afgeskop. Dit is veral die o.15A span wat tot dusver indruk gemaak het. Op…
2024 Toppresteerder – Grey Kollege
Toppresteerder 2024. Tydens Grey Kollege se saalperiode vanoggend het die 2024 Toppresteerder en Dux-leerder, Chris Goosen, die skool met ‘n inspirerende boodskap gegroet: “Wanneer die tye kom waar ‘n mens…
Spog met matrikulante 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Spog met matrikulante 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark spog met matrikulante 2024. Fichies besef die rol wat voedingslaerskole en ouers speel met die belangrike grondslag wat gelĆŖ word. Vanjaar het Fichies laerskole…
Matriek-prestasies 2025 – HoĆ«rskool Secunda
Matriek-prestasies 2025. Tydens die Top presteerders geleentheid vir Matriek-prestasies 2025 in die Gert Sibande Distrik, is twee leerders en twee onderwysers van HoĆ«rskool Secunda vereer. By hierdie geleentheid is Megan…
Laerskole tennisspanne – PrimĆŖre Skool Universitas
Laerskole tennisspanne. Nege seuns van PrimĆŖre Skool Universitas/ Tjokkies is opgeneem in onderskeie Laerskole tennisspanne. Mangaung Metro Tennis: Vrystaat Laerskole Tennis 0.14 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
Skole Atletiek – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skole Atletiek. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het hul kleuresport Dinsdag, 21 Januarie, aangebied. Drie van die atlete, Dohandre JV Rensburg, Diaan van Brakel en Jonathan Odendaal, het bestaande rekords…
Eerstespan Rugbyspelers na Unies – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Eerstespan Rugbyspelers na Unies. Groot nuus in rugbykringe is dat vyf van HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, se voormalige Eerstespan rugbyspelers na Unies oppad is. Hierdie vyf oud-Jansies, Gerhard van…
Mangaung Metro Skole Tennisproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Mangaung Metro Skole Tennisproewe. Na die afloop van die Mangaung Metro Skole tennisproewe is drie van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se leerders vir die onderskeie spanne gekies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…
Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Oos-Moot
Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, het hul jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms op Vrydag, 17 Januarie, aangebied. Atlete wat puik presteer en rekords behaal het: Die Senior Victrix Ludorm is Iline…
Interhuis uitblinkers 2025 – HoĆ«rskool Rustenburg
Interhuis uitblinkers 2025. HoĆ«rskool Rustenburg het hul atlete vereer met pryse vir Vrydag se spoggerige interhuis. Hierdie dag, gevul met atletiek, was vol uitnemende prestasies, rekords wat gebreek is, en…
Interhuis 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit
Interhuis 2025. HoĆ«rskool Nelspruit se 2025-weergawe van die jaarlikse interhuis het gesorg vir vuurwarm atletiek in snikhete weer. Dit het ongetwyfeld die waarde van ‘n intensiewe oefenkamp gedurende die vakansie,…
Face of Art Design – HoĆ«rskool Bellville
Face of Art Design. Mia Mohorich, ān 2024 HoĆ«rskool Bellville matrikulant is gekies om deel te wees van die āFace of Art Designā uitstalling. Die uitstalling word gesamentlik deur die…
Finsbury krieketliga – HoĆ«rskool Nelspruit teen Waterkloof
Finsbury krieketliga. Die Finsbury krieketliga het Vrydag, 17 Januarie, afgeskop met HoĆ«rskool Nelspruit se eerstespan wat hul eerste tuiswedstryd teen HoĆ«rskool Waterkloof van Pretoria gespeel het.NHS se kaptein, Vaughn van…
Eerste tweekampliga van 2025 – HoĆ«rskool Framesby
Eerste tweekampliga van 2025. Sestien Framesby-atlete het aan die eerste tweekampliga van 2025 deelgeneem. As gevolg van die interhuis wat Maandag plaasvind, het baie atlete besluit om eerder te rus…
A-liga swemgala – HoĆ«rskool Framesby
A-liga swemgala. Drie swemmers van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het in die A-liga swemgala die afgelope naweek deelgeneem en het skitterend geswem en uitgeblink in die swembad. Hulle behaal die volgende…
Interpro Tennis Tournament – Stellenberg High School
Interpro Tennis Tournament. Three learners from Stellenberg High School in Cape Town, Francois Hugo, Nica de Andrade and Antonio Filippi represented the Western Province at the Interpro Tennis Tournament in…
Ryno Luus rugbyspesialis verwelkom – HoĆ«rskool Nelspruit
Ryno Luus, rugbyspesialis, verwelkom. Nellies het mnr. Ryno Luus, Rugbyspesialis, verwelkom op hul personeel. Hy sal as hoofafrigter van die eerste rugbyspan aangestel. Mnr. Luus, oorspronklik van Alberton, bring nie…
Raadvoorsitters – PrimĆŖre Skool Naudeville
Raadvoorsitters. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het hul Raadvoorsitters vir die eerste kwartaal bekendgestel. Graad 7A Graad 7B Graad 7C Graad 7D Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Skole krieket – HoĆ«rskool Swartland teen Augsburg Gimnasium
Skole krieket. HoĆ«rskool Swartland van Malmesbury se eerste krieketspan het Saterdag, 18 Januarie, teen Augsburg Gimnasium gespeel. Swartland het die gasheer beperk tot 67 lopies met briljante boulwerk deur Du…
Paarl Gimnasium Tweekamp – HoĆ«rskool Hugenote
Paarl Gimnasium Tweekamp. HoĆ«rskool Hugenote, Wellington, se tweekamp-atlete het die afgelope naweek by Paarl Gimnasium deelgeneem. Hierdie was die laaste byeenkoms voor die Interprovinsiale byeenkoms wat op 1 Februarie in…
Matriek Toppresteerders 2024 – Grey Kollege
Matriek Toppresteerders 2024. “Welgedaan aan al ons matrikulante. Mag jul die toekoms invaar met opgewondenheid en goeie waardes vasgegrond aan jou sy. Maak ‘n positiewe verskil om jou, en weet…
Matrieks 2024 Top-presteerders – HoĆ«rskool Duineveld
Matrieks 2024 Top-presteerders. HoĆ«rskool Duineveld, Upington, is trots op die uitslae van hul Matrieks 2024 Top-presteerders. Pierre Nel – 90,3% Pierre behaal 7 A’s en behaal ook die 2de plek…


























































