
Matrieks 2024 Top-presteerders. Hoërskool Duineveld, Upington, is trots op die uitslae van hul Matrieks 2024 Top-presteerders.
Pierre Nel – 90,3%
Pierre behaal 7 A’s en behaal ook die 2de plek in Noord-Kaap asook die beste Provinsiale vakprestasie in Inligtingstegnologie (94%). Hy is ook die Dux-leerder vir 2024. Die vakke waarin Pierre A’s behaal het, is Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Inligtingstegnologie en Fisiese Wetenskappe.
Lizelle Human – 87,7%
- Lizelle behaal 7 vak A’s asook die 13de plek in die Noord-Kaap. Sy ontvang ook ‘n Provinsiale toekenning vir die 7 A’s in Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.
Mari Human – 87%
- Mari behaal 6 vak A’s asook die 18de plek in Noord-Kaap. Sy behaal ook die beste Provinsiale nteringvakprestasie in Rekeningkunde (96%). Mari se 6 vak A’s in Engels Huistaal, Wiskunde, Lewenoriëntering, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe, Ingenieursgrafika en -ontwerp.

Karlien Rossouw – 84%
- Karlien behaal 6 vak A’s in Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.
Petrus Visser – 84%
- Petrus behaal 5 vak A’s in Wiskunde, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.

Philip Kuhn – 83,7%
- Philip behaal 5 vak A’sAfrikaans Huistaal, Wiskunde, Rekeningkunde, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Fisiese Wetenskappe
Pieter Slabber – 80,9%
- Pieter behaal 5 A’s in Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, en Ekonomie.

Anica Booysen – 80,9%
- Anica behaal 4 A’s in Engels Huistaal, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe.
Dané Naude – 80,3%
- Dané behaal 5 A’s in Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde en Lewenswetenskappe.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor