Face of Art Design. Mia Mohorich, ‘n 2024 Hoërskool Bellville matrikulant is gekies om deel te wees van die “Face of Art Design” uitstalling. Die uitstalling word gesamentlik deur die FAD en die Cape Town Creative Academy aangebied.
Die uitstalling vier die top 11 Matriek-kunswerke van 2024 in die provinsie en Mia se kunswerk is gekies uit ongeveer 6000 kunswerke wat deur die klas van 2024 opgelewer is. Hoërskool Bellville is ongelooflik trots op haar prestasie. Mia gaan die nuwe hoofstuk in haar lewe by die Universiteit van Kaapstad begin, spesifiek in die Fakulteit: Sielkunde.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








