Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium is ingesluit in die onderskeie Lejweleputswa-tennisspanne vir 2025.
O.15:
- Cayla Olivier
- Dian Erasmus
- Carl van Vuuren
- Henré Rossouw
O.17:
- Mieke Erasmus
- Kira Fourie
- Hayley Wedderspoon
- Deaundré de Kock
- Louis Steenkamp
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf









