Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025 – Welkom Gimnasium
Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium is ingesluit in die onderskeie Lejweleputswa-tennisspanne vir 2025. O.15: O.17: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Noordwes Junior Tennis-toernooi – Welkom Gimnasium
Noordwes Junior Tennis-toernooi. Twee tennisspelers van Welkom Gimnasium, Henré Rossouw en Mieke Erasmus, is gekies om vanaf 21 tot 23 Junie aan die Noordwes Junior Tennis-toernooi (NWJT) deel te neem.…










