
Noordwes Junior Tennis-toernooi. Twee tennisspelers van Welkom Gimnasium, Henré Rossouw en Mieke Erasmus, is gekies om vanaf 21 tot 23 Junie aan die Noordwes Junior Tennis-toernooi (NWJT) deel te neem. Die toernooi word in Klerksdorp aangebied.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf