Heidedal & Sentraal Aquatics Gala. Gimmie swemmers, Dirk Vermaak en Shyenne Laubscher, het die naweek in Bloemfontein deelgeneem aan die Heidedal & Sentraal Aquatics Gala.
Hulle het die volgende plekke behaal:
Dirk Vermaak
- 50 m Rugslag – 2de
- 200 m Borsslag – 2de
- 50 m Borsslag – 4de
- 100 m Vryslag – 4de
- 100 m Borsslag – 2de
- 50 m Vryslag – 4de
Shyenne Laubcher
- 50 m Vlinderslag – 3de
- 200 m Vryslag – 2de
- 100 m Vryslag – 2de
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf









