Vrystaat Karate. By die Vrystaat Karate Federasie se 2024 toekennings het Jahanco Greyvenstein van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein die trofee vir die Elite Junior Karateka van die jaar ontvang.
Johanco is ook gekies vir die Vrystaat o.21 karatespan asook die Senior Mans Kumite o.84kg-span.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









