)
EHS Kultuur – Hoërskool Ermelo Kultuuraand toon talent

EHS Kultuur. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Kultuuraande het weereens getuig van die besondere kultuur-talent waaroor die Erries beskik. Die kultuuraande het Woensdag 19 en Donderdag, 20 Julie plaasgevind. Die eerste…

ATKV Applous – Oranje koor is Nasionale Kampioen

ATKV Applous. Hoër Meisieskool Oranje se koor het moontlik geskiedenis gemaak toe sy Woensdagaand in Pretoria met die louere in die ATKV-Applous se eindronde weggestap het. ATKV-Applous word al 46…

Interprovinsiale Landsdienskamp – Fichie leerder gekies vir Vrystaat

Interprovinsiale Landsdienskamp. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Schalk Botes. Schalk is gekies as die Vrystaat se verteenwoordiger by die Interprovinsiale Landsdienskamp. Die kamp vind plaas vanaf 09 tot 13…

The Addams Family – PRG en US Drama departement

The Addams Family. Vir die eerste keer in die geskiedenis van Paul Roos en US Drama, sal dié sekondêre en tersiêre instellings saam ‘n projek aanpak. Dit sal die eerste…

Landsdiens – Morgenzon Landbou Akademie presteer

Landsdiens. Morgenzon Landbou Akademie Hoërskool Landsdiens se leerders het deelgeneem aan die Provinsiale Landsdiens Kamp. Vanaf 28 Junie tot 2 Julie het vier Landties vanjaar se Landsdiens Provinsiale Kamp te…

Voortrekkers – BVHS leerder woon afrondingskamp by

Voortrekkers. Lezé Serfontein, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het vanaf 9 tot 13 Julie die Nasionale Presidentsverkenner-afrondingskamp in Graaff-Reinet bygewoon. Ten spyte van die sneeu en koue, het die Voortrekkers…

Musiekeksamen Prestasies – Paarl Gimnasium leerders skitter

Musiekeksamen Prestasies. Drie leerders van Paarl Gimnasium, Soleil Greyling, Dirk Grobler en Hanna von Molendorff het eksterne musiekeksamen-prestasies behaal! Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf

Talent Africa KZN – Curro Salt Rock learner excels

Talent Africa KZN. Meeka Rose Hornabrook Grade 8 learner of Curro Salt Rock in KwaZulu Natal, competed at the Talent Africa KZN Regional Competition. She achieved the following results: Meeka…

Provinsiale Landsdienskamp – Hoërskool Piet Retief

Provinsiale Landsdienskamp. Vyf leerders van Hoërskool Piet Retief het gedurende die Julie vakansie ‘n Provinsiale Landsdienskamp bygewoon. Tydens die kamp wat bygewoon is deur Dónel Uys, Arno Roux, Micayla Bouwer,…

Digkuns – Hoërskool Swartland leerder presteer met gedig

Digkuns. Keisha Petersen, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, skitter met haar digkuns. Sy het gedurende Mei die voorreg gehad om haar gedig, Area Code 7300, in die Heritage Travel…

Kuns inni Liedjiebos skoleprojek – Hoërskool Nelspruit presteer

Kuns inni Liedjiebos skoleprojek. ????????????́ ???????????????????????????? ???????????? ????????????! NHS se begaafde woordkunstenaars het aan die Kuns inni Liedjiebos skoleprojek deelgeneem. Al die finaliste is na ‘n oorhandigingsaand uitgenooi waar die…

Stellenbosch Internasionale Musiekfees – Curro Mossel Bay

Stellenbosch Internasionale Musiekfees. Meya Cordewener, Graad 8 leerder van Curro Mossel Bay, is gekies is om in die Stellenbosch Internasionale Musiekfees te speel. Sy gaan in die Fakulteit Orkes speel…

ATKV Namibië Redenaars – Windhoek Gymnasium presteer

ATKV Namibië Redenaars. Vyf senior primêre leerders van Windhoek Gymnasium het onder die Top 10 geëindig in die ATKV Namibië Redenaarskompetisie. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.curro.co.za/schools/windhoek-gymnasium-primary-school/…

ATKV DigiToneel Top 8 – Grey Kollege leerder Gekies vir Kollig

ATKV DigiToneel Top 8. Een van Grey Kollege se leerders, Johan du Plessis, is gekies om deel te vorm van vanjaar se Gekies vir die Kollig. Seisoen 3 van hierdie…

ATKV redenaars en debatkompetisie – PRG presteer

ATKV redenaars en debatkompetisie. PRG Forum (die praatkunste) het hul Afrikaanse debat- en redenaarspanne vir ATKV redenaars en debatkompetisie ingeskryf. Drie van Paul Roos se senior spanne het deurgedring tot…

ATKV-Redenaars semifinaal-Erries vaar baie goed

ATKV-Redenaars semifinaal – Hoërskool Ermelo se ATKV Redenaars het besonders goed gevaar tydens die ATKV-Redenaars semifinaal. Die Erries is uiters trots op die volgende leerders wat in die Mpumalanga top…

ATKV Redenaars Semi-finaal – BVHS leerders presteer

ATKV Redenaars Semi-finaal. Drie van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het baie goed presteer tydens die ATKV Redenaars Semi-finaal. Susan Bender, Robyn Roos en Yadel Valdes het op 22 Mei deelgeneem aan…

ATKV Redenaars Landsfinaal – Hoërskool Witteberg onder Top 10

ATKV Redenaars Landsfinaal. Hoërskool Witteberg is trots op vyf van sy leerders wat Witteberg by die ATKV Redenaars Landsfinaal gaan verteenwoordig. Dit word by ATKV Goudini Spa aangebied. Na afloop…

Crawford Visit Maropeng – Crawford embarked on an excursion

Crawford Visit Maropeng. Crawford International Sandton Preparatory students visited Maropeng. As part of their immersive experience during their Transdisciplinary Unit of , ‘Where we are in Place and Time,’ the…

Interskole Redenaarsliga – Erries deur na nasionale finaal

Interskole Redenaarsliga. Hoërskool Ermelo het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die landswye kompetisie. Skole buite die Gauteng-area neem eers aan die aanlyn-uitdunne deel. Daarna word die bestes genooi…

Interskole Redenaars – Laerskool Westwood spanredenaars

Interskole Redenaars. Die Wessies het Saterdag aan die Interskole Redenaars kompetisie deelgeneem by Laerskool Concordia.  Die Graad 3, 6 en 7 spanne dring deur na die Nasionale rondte. Dit vind…

ATKV-Applouskompetisie – OMS na Nasionale rondte

ATKV-Applouskompetisie. Die Hoër Meisieskool Oranje koor sal einde Julie in Pretoria vir die nasionale rondte van die ATKV-Applouskompetisie aantree. Die koor is gister, 30 Mei, ingelig dat hulle in die…

ATKV Redenaars – Hoërskool Trio leerders presteer

ATKV Redenaars. Hoërskool Trio, Kroonstad, se leerders het aan die Semi-finale rondte van die ATKV Redenaars op 23 Mei deelgeneem. Graad 8-9: Afrikaans Huistaal Voorbereid: Graad 8-9: Afrikaans EAT Voorbereid:…

Kaapse Eisteddfod – Laerskool De Tyger Ensamble skitter

Kaapse Eisteddfod. Laerskool De Tyger se Ensamble, onderleiding van Mev Esmé Hills, het Saterdag by die Kaapse Eisteddfod die beoordelaars in trane en die gehoor in vervoering gehad tyfens hul…

ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na Nasionale rondte

ATKV Debatkompetisie. Die senior debatspan van Hoër Meisieskool Oranje, bestaande uit Bea du Toit en Dominique du Plessis het deurgedring na die Nasionale rondte van die ATKV-debatkompetisie. Die Nasionale rondte…

SACOPA drama kompetisie – Stulting leerder in Nasionale span

SACOPA drama kompetisie. Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp het op Saterdag, 20 Mei, deelgeneem aan SACOPA drama kompetisie. SACOPA staan vir “The South African Championships of the Performing Arts”.…

ATKV-Redenaars – Hoërskool Outeniqua deur na finaal

ATKV-Redenaars. Die semifinale van die ATKV-Redenaars het die afgelope naweek by Hoërskool Framesby in Gqeberha plaasgevind. Die volgende leerders het deurgedring om deel te neem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.outeniqua.co.za/ Foto…

ATKV Debat Semi Finaal – Vier Witteberg spanne neem deel

ATKV Debat Semi Finaal. Vier debatspanne van Hoërskool Witteberg het op 18 en 19 Mei aan die ATKV-Debat Semifinaal in Witbank deelgeneem. Vier provinsies het aan die Semifinaal deelgeneem, naamlik;…

Oppie Tong Af – Kai de Klerk to National Final

Oppie Tong Af. Truida Kestell Primary School congratulate their learner, Kai de Klerk in grade 7, who made it through to the national final with his English Entertainment speech! Kai…

ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell leerders na semi-finaal

ATKV Redenaars. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul 16 sprekers. Hierdie leerders het na die semi-finale rondte van ATKV Redenaars deurgedring. Hulle sal nou op 23…

The Addams Family – PRG en US span saam

The Addams Family. Paul Roos Gimnasium is nie nét bekend vir sy sport en akademiese prestasies nie. Die skool spog ook met indrukwekkkende jaarlikse kulturele aanbiedings. Talentvolle seuns word die…

Interstreek Skaaktoernooi – BVHS verteenwoordig Mangaung

Interstreek skaaktoernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders gaan deelneem aan ‘n Interstreek skaaktoernooi. Dylan Bezuidenhout, Duandré du Plooy, Sebastian Piek en Philip Crause neem op 19 en 20 Mei…

ATKV Streeksuitdunne – Primêre Meisieskool Oranje presteer

ATKV Streeksuitdunne – Sewentien OMS Redenaar Eendjies het by die ATKV streeksuitdunne by Trio Primêre skool in Kroonstad deelgeneem. Dit was ‘n belewenis om dié eende te kon beleef. Elke…

SA Akademie vir Wetenskap – Erries skitter met stelwerk

SA Akademie vir Wetenskap – Leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan ‘n SA Akademie vir Wetenskap stelwerk kompetisie. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns loods elke jaar ‘n…

ATKV Debatkompetisie – Hoërskool Witteberg na semi-finaal

ATKV Debatkompetisie – Leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem het deelgeneem aan die ATKV Debatkompetisie. Op 13 en 14 April het ‘n totaal van agt Junior en sewe Senior Wittebergers aan…

Dance – Witteberg leerders neem deel aan die Dance Awards

Dance – Leerders van Hoërskool Witteberg het aan verskeie items in die Free State Dance Awards deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die volgende Wittebergers het deelgeneem: Marie Roodt, Chris-Mari Louw…

Mr & Miss Curro FAW – painted a mural and kennels

Mr & Miss Curro FAW. The 2023 Mr. and Miss Curro finalists painted a mural and kennels at FAW Fisantekraal Animal Welfare. These finalists are living out the animal welfare’s…

Kanna toekenning – Curro Durbanville onderwyser kry toekenning

Kanna toekening. Deon van Zyl, ‘n onderwyser by Curro Durbanville en Margit Meyer-Rödenbeck, ’n Curro Durbanville ouer, het die Kanna toekenning gewen. Dit is vir die beste kinderteater produksie, Liewe…

Language and Heritage Festival – BVHS leerders presteer

Language and Heritage Festival. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, het aan die ‘Festival’ deelgeneem. Sipho Nwamba en Karabo Sempe, beide graad 10 leerders, het aan die Thabo Mofutsanyana-uitdunne…

Pretoria Eisteddfod – AHMP se engele slaan asems weg

Pretoria Eisteddfod. AHMP se engele het gister, tydens die Pretoria Eisteddfod, asems weggeslaan. Die Juniors het ‘n A++ behaal en is gekroon as die kategoriewenner van die afdeling Minder Ervare…

ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na tweede rondte

ATKV Debatkompetisie. Vier senior en een junior span van Hoër Meisieskool Oranje is deur na die tweede rondte van die ATKV debatkompetisie. Onder die seniors was daar 43 en onder…

Choral Celebration Festival Series – Fichies neem deel

Choral Celebration Festival Series. Die Fichie-koor het gisteraand, 5 Mei, by die Choral Celebration Festival Series opgetree. Hoërskool Fichardtpark het die verhoog gedeel met die kore van onder andere die…

Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell na nasionale finaal

Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell se leerders het 22 April aan die Radikale Redenaars se streeksfinaal in Bloemfontein deelgeneem. Die volgende sprekers behaal eerste plekke in hulle kategorieë en dring…

Landsdiensklub Kamp – Hoërskool Ermelo kamp ‘n groot sukses

Landsdiensklub Kamp. Sewentien Erries het Vrydag, 28 April, vertrek na Kamp Ubhetyan-o-Africa vir die jaarlikse Landsdiensklub kamp. Die kamp het plaasgevind te Ubhetyan. Dit is nie net ‘n kampterrein is…

Kollig fink – Leerder van Stulting in nuwe fliek

Kollig Fink – Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp spog met opname van ‘n film. Sy is ‘n graad 4 leerder en is gekies vir ‘n opname vir ‘n nuwe…

Hull International Choir Competition – Tygerberg Kinderkoor skitter

Hull International Choir Competition. Die Tygerberg kinderkoor van Kaapstad, onder leiding van Karina Erasmus en begeleier Madri Gerber het in Hull, UK aan die Hull International Choir Competition deelgeneem. TKK…

Choral Celebration Festival – Hoërskool Fichardtpark tree op

Choral Celebration Festival. Hoërskool Fichardtpark se Fichie-koor neem eerskomende Vrydag, 5 Mei aan die “Choral Celebration Festival”- koorfees deel. Die skool is trots op ons Fichie-koor wat uitgenooi is na…

ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood by 1ste rondte

ATKV Redenaarskompetisie. Elf leerders van Laerskool Westwwod van Boksburg het aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem. Die Wessies is baie trots op Zander du Preez, Dehan Labuschagne,…

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – BVHS leerders skitter

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoërskool het deurgedring na die Vrystaat Radikaal Streeksfinaal. Die Streeksfinaal het op 22 April in Bloemfontein plaasgevind. BVHS se leerders het die…

PV Voortrekkers – Hoërskool Goudveld leerders slaag eksamen

PV Voortrekkers. Hoërskool Goudveld is baie trots op hul vyf leerders, Dehan Cloete, Mathew Delport, Delmar Smit, Michaela Pottas en Ettienne Cronje. Hierdie Voortrekkers het hul PV eksamen geslaag. Dit…