What is a Mother?
A mother is someone to shelter and guide us, To love us, whatever we do, With a warm understanding and infinite patience, And wonderful gentleness, too. How often a mother…
Well done for well-mannered pupils – Milnerton High
Lately I’ve been using public transport quite frequently. And I thought this time around I am going to congratulate Milnerton High School. On a cool autumn morning (5 May) with…
Laerskool Outeniqua skole nuus
Geluk aan Dorathea Smith en Sirah Visagie wat deelgeneem het aan die George Edublox Kunskompetisie. Dorathea het ‘n 3de plek behaal en Sirah ‘n 2de plek.
Laerskool Outeniqua nog Kuns nuus
Tayla Schroeter, ‘n graad 6 leerder van Laerskool Outeniqua was aangewys as wenner in die Kids Creation Studio se Kunskompetisie vir ouderdom 12-15 jaar.
Laerskool Outeniqua Kuns nuus
Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die Kids Creation Studio Kunskompetisie. Hulle het in die ouderdomsgroep 9-11 jaar deelgenem. v.l.n.r. Emmie Wannenburg (3de), Lizanne Pretorius ((2de) en…
Hoërskool Strand – Nuus
Op Vryheidsdag, 27 April 2017, het Eendrag Manskoshuis in Stellenbosch ‘n Leierskap Ontwikkelingsfunksie aangebied en ek en ‘n medeleerder, Nicky-Louise Byrne het die geleentheid gekry om Hoërskool Strand te verteenwoordig.…
Outeniqua Primary news from the Games Evening
Outeniqua Primary mom’s of Gr 5, class 33, ready for action during the Games Evening. Their team, the Boerie Brigade, sold hot dogs with great enthusiasm. f.l.t.r. Angela van Vuuren,…
Laerskool Outeniqua se eie kunstenaar
Tydens Woolworths se landwye kunskompetise, “Imagine a Waterless World”, is Deolin Neethling van Laerskool Outeniqua aangewys as die wenner van Gr 1 tot Gr 12. Dit is voorwaar ‘n puik…
Hoërskool Punt – Kurt Briesies is aangewys as Mnr Arthur Johnson Sportweek.
Tydens die jaarlikse Arthur Johnson Sportweek wat die afgelope vakansie deur Hoërskool Punt in Mosselbaai aangebied is, is Kurt Briesies van Hoërskool Punt aangewys as Mnr. Arthur Johnson Sportweek. Kurt is…
The Greenergy club of Point High School Cleans up Santos Beach
The Greenergy club of Point High School went to Santos Beach yesterday to clean up the beach. The group was armed with refuse bags and gloves, ready for an afternoon…
Hoërskool Strand se uitreik uitstappie
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Leerders van die Tiamo-vereniging van HS Strand het verlede week ‘n uitreik na die ouetehuis Huis van Niekerk gehad. Hier is foto’s van die leerders…
Hoërskool Punt ATKV Redenaarskompetisie
Elri Cronje, Mieke Oosthuizen, Lize-Mari Beck en Mianel Potgieter het deurgedring na die semi-finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie. Dit vind gedurende Mei 2017 in Port Elizabeth plaas. Foto aangeheg vlnr: Mianel…
Nuwe Roeselare-groep van HS Strand
Groot opwinding heers vir 12 Hoërskool Strand leerders wat gekies is om hul land en skool te gaan verteenwoordig in die buiteland. Hul sal vergesel word deur twee leerkragte, mev.…
PUNT Greenergy
Die Grenegy klub het hierdie jaar fluks weggespring en voortgeploeg op die projekte wat reeds verlede jaar begin is. Ons tuintjie wat ons verlede jaar aanmekaar gesit het lyk nog…
Fanie Viljoen besoek Hoërskool Strand
Talle opgewonde leesliefhebbers vanaf graad 10 tot graad 12, het Vrydag 16 Februarie, die voorreg gehad om Fanie Viljoen te ontmoet. Hy het met baie entoesiasme met Hoërskool Strand die…
Learners attended Showmanship at Merensky Tzaneen
On Saturday, 25 February, over 50 new learners attended the first ever showmanship workshop at Merensky High School. This workshop focused on preparing interested showmen for participation in youth shows.…
VANDERBIJLPARK LAERSKOOL KOLLEGEPARK BEDERF KINDERHUIS KINDERS MET GESKENKE
Die liefde blom behoorlik in die Vaaldriehoek!!! Vanderbijlpark Laerskool Kollegepark se leerlingraad het hulle liefde gedeel met die kinders
Hoërskool Strand – Maestro in wording
Zoé-Lee van der Merwe, ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Strand, spog met ‘n allemintige 96% wat sy in haar graad 5 Unisa musiekteorie eksamen verwerf het. Sy is na…
POINT HIGH SCHOOL: STARGANZA 2017
Point High School had their annual Starganza on Friday 10 February 2017 in the City Hall. The MC for the night was Michael Lindt and with his great voice and…
GR 8 NATUURLEWESTAP – Hoërskool Punt
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Agter vlnr: Reghardt Morkel-Brink en Martin Lategan Ry 3 : Jay-Cee Botes, Wian Auret, Olivier Lombaard, Herman…
HOËRSKOOL PUNT METROPOLITAN
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Vanjaar se Punt “Metropolitan” was weereens ‘n groot sukses met jong dames (gorries) wat met uitheemse “Met-kopstukke”, en die jong manne met spogperde, gepronk het. …
Hoërskool Pietersburg – KULTUUR – PHS HELP OM DIE DEBAT IN LIMPOPO TE VERSTERK
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”9874″ fullwidth=”on” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”on” background_layout=”light” auto=”on” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” caption_all_caps=”off” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” auto_speed=”4000″] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] KULTUUR – PHS HELP OM DIE…
Ons Kuikens (gr. 8’s) het reeds ‘n besige eerste skoolweek agter die rug
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto’s van die gr. 8-leerders by HS Strand asook die Arende se gelukbringer wat wys dat die leerders vanjaar nog hoer gaan vlieg. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column…
Herschel Girls School – Produced 27 blankets
In 3 months flat the parents, girls and teacher’s at Herschel, an independant girl’s school in Claremont, Cape Town produced 27 blankets. How awsome is that?
Outeniqua het onlangs hul kunswerke by die Gardenroute Mall uitgestal
Outeniqua het onlangs hul kunswerke by die Gardenroute Mall uitgestal
Arbor primary School – Arbor Primary in Benoni celebrated a Lovely carols and crafts evening
Arbor Primary in Benoni celebrated a Lovely carols and crafts evening.
Summerfields Primary School – Camping
The Grade 6 learners of Summerfields Primary School ready to leave for their grade 6 camping experience
Horizon view Primary School Heritage Day Celebration 2016
THEME: PROUD TO BE SOUTH AFRICAN Thought. You have to stay true to your HERITAGE, do not forget who you are because that is your brand – Mrs Sono (Principal).
Leerders van Horison Laerskool in Roodepoort vang gees vir die feesweek
Leerders van Horison Laerskool in Roodepoort vang gees vir die feesweek
Leerders van Hoër Jongenskool Paarl Boys High presteer!
Die volgende leerders en groepe van Hoër Jongenskool Paarl Boys High
DF Malan dramaleerders presteer by Wêreldkampioenskappe
Wêreldkampioenskappe – Uitvoerende Kunste Anya Human en Jean du Plessis (op die foto bo),
















