ATKV Streeksuitdunne – Sewentien OMS Redenaar Eendjies het by die ATKV streeksuitdunne by Trio Primêre skool in Kroonstad deelgeneem. Dit was ‘n belewenis om dié eende te kon beleef. Elke eendjie het Primêre Meisieskool Oranje trots gemaak!
Die volgende sprekers het deurdring na die Semifinaal op 23 Mei te Hoërskool Witteberg in Bethlehem.
Graad 4-5
- Ella van Viegen
- Mia Jacobs
Graad 6-7
- Ellené van Zyl
- Lika Claassens
- Clerise Smith
- Danaé du Plessis
- Ellé Cloete
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf