)
Oranje-pionier in wolwêreld – Sekondêre Meisieskool Oranje

Oranje-pionier in wolwêreld. Meninke Strauss, Graad 9 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, is ’n Oranje-pionier in die wolwêreld. Sy het Vrystaat-kleure in wolhantering en het ook ’n top twee posisie…

ATKV Streeksuitdunne – Primêre Meisieskool Oranje presteer

ATKV Streeksuitdunne – Sewentien OMS Redenaar Eendjies het by die ATKV streeksuitdunne by Trio Primêre skool in Kroonstad deelgeneem. Dit was ‘n belewenis om dié eende te kon beleef. Elke…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Oranje sussies wen trofee

Amanda Coetzer Tennistoernooi. Nóg ‘n stel sussies van Hoër Meisieskool Oranje wen ‘n tennistrofee. Die Le Grange-sussies, Cara en Cayline, is die jongste van ’n rits Oranje-susters om die Itec…

National All Girls’ Festival – Oranje o.19B netbalspan kry brons

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se o.19B span kry brons ná groot ommeswaai. Hoër Meisieskool Oranje se tweede netbalspan het vanoggend die bronsmedalje op die National All Girls’…

Klofies Inter ’23- Heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje

Klofies Inter ’23. Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope naweekby die Klofies Inter ’23 gasheer gespeel vir ‘n heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein. Dit was ‘n baie…