Interskole Redenaarsliga. Hoërskool Ermelo het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die landswye kompetisie.
Skole buite die Gauteng-area neem eers aan die aanlyn-uitdunne deel. Daarna word die bestes genooi om aan die Interskole Redenaarsliga se nasionale finaal te gaan meeding.
Vier Erries het op Donderdag 25 Mei aan ‘n via lewendige aanlyn-deelname meegeding in die volgende kategorieë:
- Carel Hancke (gr. 8 voorbereid),
- An-Euné van Niekerk (gr 9 voorbereid),
- Lidmari Sheppard (gr. 9 voorbereid) asook
- Karli van Schalkwyk (gr. 9 onvoorbereid).
Lidmari Sheppard en Karli van Schalkwyk het deurgedring na die Finaal. Hulle gaan Hoërskool Ermelo DV op 16 September verteenwoordig by die Universiteit van die Witwatersrand.
Interschool Oratorical League
Ermelo High School also participated in the nationwide competition for the first time this year.
Schools outside the Gauteng area are first participating before the other in the online qualifiers. Thereafter the best are invited to compete in the Interschool Debating League’s national final.
Four Erries competed via live online participation on Thursday, May 25, in the following categories:Carel Hancke (grade 8 prepared), An-Euné van Niekerk (grade 9 prepared), Lidmari Sheppard (grade 9 prepared) and Karli van Schalkwyk (grade 9 unprepared).
Lidmari Sheppard and Karli van Schalkwyk finally advanced to the Final. They will also represent Ermelo High School on 16 September at the University of the Witwatersrand.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za