)

You are sponsoring

Interskole Redenaarsliga - Erries deur na nasionale finaal

Interskole Redenaarsliga. Hoërskool Ermelo het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die landswye kompetisie. Skole buite die Gauteng-area neem eers aan die aanlyn-uitdunne deel. Daarna word die bestes genooi…