Interskole Redenaarsliga – Erries deur na nasionale finaal
Interskole Redenaarsliga. Hoërskool Ermelo het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die landswye kompetisie. Skole buite die Gauteng-area neem eers aan die aanlyn-uitdunne deel. Daarna word die bestes genooi…
Con Spirito Debatfinaal – Agt Erries dring deur na die Nasionale Finaal
Con Spirito Debatfinaal. Op Woensdag 22 September het 12 leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die streeksuitdunne van die Con Spirito Debatkompetisie. Dit is vanjaar vir die eerste maal aangebied…
Bastion Behaal 1st plek in Oppie Tong Af Redenaarsfinaal
Baie geluk aan die Graad 12 Redenaarspan, van die Hoërskool Bastion, wat eerste plek








