Hoërskool Nelspruit atlete presteer in Roodepoort
Die jaarlikse prestige-byeenkoms wat Hoërskool Randburg op Vrydag 8 Februarie, in die pragtige Ruimsig-stadion te Roodepoort aangebied het, het weer eens aan die hoë verwagtinge voldoen – en NHS se…
Laerskool Nelspruit AON Vriendskaplike Atletiek 2019
Atletiek uit die boonste rakke, met altesaam 19 nuwe rekords. Laerskole Nelspruit, Laeveld, Bergland en Nelspruit Primary was Saterdag deel van die AON Vriendskaplike Atletiek wat deur Laerskool Nelspruit aagebied…
Uppie-atlete na Kimberley
Die afgelope Saterdag, 2 Februarie, het Hoërskool Upington se atlete aan `n Uitnodiging Byeenkoms te Kimberley deelgeneem. Ten spyte van nat en winderige toestande, het die atlete pragtig presteer. Dié…
Hoërskool Punt atletiek spog met nuwe rekords
Hoërskool Punt van Mosselbaai se atlete het op Saterdag, 2 Februarie, aan die Mosselbaai se Streeksbyeenkoms deelgeneem. Hierdie atlete het puik presteer en het 16 nuwe rekords aangeteken: D o/19…
Laerskool Outeniqua atlete presteer
Laerskool Outeniqua in George is baie trots op die puik prestasies van hul atlete wat tydens die Sirkel A-byeenkoms fantasties presteer het. (Foto bo links:) Rowan Mafutu met ‘n blitsige…
EHS staan weer uit tydens atletiek-byeenkoms
Op Vrydag, 1 Februarie, het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan ‘n middag-aand atletiekbyeenkoms te Hoërskool Volksrust. EHS se atlete het die skool se naam hoog gehou tussen die ander sewe deelnemende…
Ligbron atlete berei goed voor vir Interhoër
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 1 Februarie, aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by Rob Ferreira in Witrivier aangebied was. Ligbron se atlete het…
Nogeens ‘n rekordfees vir NHS-atlete in Pretoria
Dreigende onweer, gevolg deur swaar reënbuie, was verlede Vrydag in Pretoria , waar Hoërskool Nelspruit aan Waterkloof se Dreyer Campbell-gedenkbyeenkoms deelgeneem het, aan die orde van die dag. Desondanks, is…
Leerder van Hoërskool Oudtshoorn presteer
Anlize Vermeulen wen Silver by Tweekamp Highgate Inter provinsiale byeenkoms… 0/19. Tien jaar gelede was sy 0/9 toe sy Goud gewen het. Struisies is trots op jou, Anlize!!
Hoërskool Upington atleet skitter vroeg in seisoen
JJ Snyders, welbekende spoedvraat van Hoërskool Upington, het die naweek aan die Puma School of Speed Kampioenskappe te Stellenbosch deelgeneem. JJ het weereens `n pragvertoning in die Eikestad gelewer. Hy…
NHS se atlete maai onder die rekords by kring-byeenkoms
Die jaarlikse atletiekbyeenkoms vir skole in die Nelspruit-kring, het Dinsdag, 29 Januarie, vir groot opwinding gesorg. ‘n Hele handvol Nellie-rekords (beste in die skool se geskiedenis) het in die stof…
Hoërskool Punt: Norman Hauzer Atletiekbyeenkoms
Die volgende atlete van Punt Hoërskool in Mosselbaai, het tydens die Norman Hauzer Atletiekbyeenkoms op 25 Januarie, in Bellville, onder die top 3 geëindig: BEUKES Anika: D o/15 100m Silwer…
EHS bied prag-atletiek aan
Op Saterdag, 26 Januarie, het Hoërskool Ermelo die atletiekbyeenkoms met Hoërskool Volksrust, Hoërskool Oosterland en Curro Nelspruit, aangebied. Teen vroeg-middag moes die byeenkoms egter gestaak word as gevolg van die…
Ligbron atlete geniet eerste byeenkoms
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 25 Januarie, op HTS Middelburg se velde meegeding tydens ‘n vriendskaplike Middag/Aand Atletiekbyeenkoms. Die byeenkoms het in goeie gees…
Nellies is Mpumalanga se atlete van die jaar
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se atlete Douw Kruger (seuns onder 17), Ilke Joubert (dogters onder 19) en Ashley Erasmus (laerskool) wat einde 2018 deur Atletiek Mpumalanga as atlete van…
NHS-atletiekbyeenkoms vanjaar waarlik vol prestige
‘n Spoggeleentheid waartydens drie van die agt A-bond skole in vanjaar se NWU Super Interhoër in aksie was, insluitend twee van Pretoria se top drie atletiekskole, het die fynproewer op…
Laerskool Outeniqua atlete presteer
Laerskool Outeniqua in George is trots op hierdie atlete wat die Eden-span op 2 Februarie by die Highgate Interprovinsiale byeenkoms gaan verteenwoordig. Voor v.l.n.r. Ebenette van Niekerk, Quintus Lutsch, Daniel…
Hoërskool Punt Interhuis-atletiekbyeenkoms
HJ Nell (o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het tydens vanjaar se Interhuis-atletiekbyeenkoms die rekord van F. van Zyl in die 1500m gebreek. Die ou rekord van 1987 was 4:49.10…
Groot gees by Dasse-atletiek
Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Donderdag, 17 Januarie, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Die dag het bestaan uit lekker eetgoed, musiek, goeie gees, mooi uitrustings en pragtige…
Dasse opgeneem in Wes-Kaap atletiekspan
Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, is in die Wes-Kaap atletiekspan vir fisiese gestremdes opgeneem. Hierdie Dasse gaan vanaf…
Marlé is Dasse se trots!
Marlé van wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, het op 13 Desember 2018, tydens die Youth Games, puik presteer. Marlé het ‘n goue medalje vir die 200m verower, en…
Grenville High School interhouse athletics
Grenville High School in Rustenburg’s interhouse athletics that took place on the 16th of January. Pictured above: Norreys Cheerleaders from left to right: Kganya Mogomotsi, Thato Mathulwe, Nigel Ngake, Boemo…
Hoërskool Upington Kleure-atletiek
Wat `n fees was dié jaar se kleure-atletiek nie! Ten spyte van die feit dat dit `n middag-byeenkoms was én ten spyte van die hitte, het die atlete opgedaag en…
OAKDALE LANDBOUSKOOL MAAK REG VIR SOMERINTERSKOLE
Op Vrydag, 18 Januarie, het die Oakdale-leerders hul talent op die atletiekbaan ten toon gestel. Afgesien van puik prestasies en die Blouspan se oorwinning, het die volgende atlete rekords verbeter:…
EHS-atlete word verryk tydens atletiek-afrigtingskliniek
Hoërskool Ermelo se atlete het die afgelope naweek, 18 – 19 Januarie, hard gewerk aan hul atletiek-talent tydens ‘n afrigtingskliniek by Hoërskool Ermelo. Die atlete het afrigting by uitstekende afrigters…
Erries geniet 2019 Interhuis
Op Donderdag 17 Januarie het die Erries hul jaarlikse Interhuis gehou. Die Wit-, Rooi- en Groenspan het mekaar die stryd aangesê op veld, baan en die paviljoen. Die bekende EHS-gees was…
Ligbron bied eerste Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms aan
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die heel eerste Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms op Saterdag, 19 Januarie op Ligbron se gronde aangebied. Hierdie was die eerste van vele Dup…
Hoërskool Oudtshoorn hou jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms
Hoërskool Oudtshoorn het onlangs hul jaarlikse kleure-atletiek aangebied. Die dag was gevul met hope pret, prestasies en ‘n lekker gees.
Hoërskool Nelspruit atlete maak geskiedenis by NHS se Buco-interhuisbyeenkoms
Benewens die bekende opwinding en bruisende Nellie-gees wat jaarliks kenmerkend van Hoërskool Nelspruit se interhuis is, het ‘n klompie atletieksterre met uitmuntende prestasies die skare op Dinsdag, 15 Januarie, laat…
Erries presteer by Provinsiale Atletiek Kampioenskap
Op 24 November 2018 het Lana Herholdt en Carla Ferreira van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die Sub-Youth Inter Provincial Chamionship te Potchefstroom. Beide dogters het pragtig presteer – Lana behaal…
Oudtshoorn High School learner wins bronz at Commonwealth Games
Proudly Struisies !!! Lleythan Smith won a bronz medal at Commonwealth Games the past weekend. The tournament took place in Durban. He received his Protea Colours for the second time!!…
Laerskool Mulderdrif atleet presteer
Baie geluk aan Marnu Bouwer van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp wat Saterdag 10 November deelgeneem het aan die Sentraal Gauteng Atletiek Klubkampioenskappe in Germiston. Hy het die verspring gewen en…
Uitsig High School presents 12th Relay event with Tuks Athletics
Uitsig High School (previously known as Hoërskool Uitsig), based in The Reeds, Centurion, Gauteng presents the only relay event for high/secondary schools across the country on an annual basis. Next…
Laerskool Nelspruit Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms
Laerskool Nelspruit is trots om bekend te maak dat AON die Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms titelborgskap bevestig het vir 2019. Die byeenkoms word op 9 Februarie 2019 aangebied deur Laerskool Nelspruit. Al…
Primêre Skool Worcester atlete presteer by Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms
Atlete van Primêre Skool Worcester het op 19 Oktober aan die Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem en het 7 brons medaljes, 5 silwer en 1 goue medalje verower. Voor v.l.n.r:…
Primêre Skool Worcester atlete presteer by HMS Mini-atletiekbyeenkoms
Primêre Skool Worcester se atlete het op 6 November aan die HMS Mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en het uitsonderlik presteer. Hulle het altesaam 3 brons, 2 silwer en 13 goue medaljes verower.…
Primêre Skool Worcester atlete presteer
Atlete van Primêre Skool Worcester het aan die Bastion Atletiekbyeenkoms op 2 November deelgeneem. Altesaam 8 brons, 6 silwer en 9 goue medaljes is verower. Voor v.l.n.r: Bryan Cochrane, Imaan…
Laerskool Mulderdrif atletiek Superreeks
Laerskool Muldersdrif het onlangs hul Superreeks Atletiek aangebied.
Hoërskool Punt se Snyders-sussies presteer by ASWD Talent ID Atletiekbyeenkoms
Baie geluk aan die Hoërskool Punt-atlete van Mosselbaai, wat puik prestasies behaal het tydens die ASWD Talent Id byeenkoms op 27 Oktober, in Oudtshoorn: Andrea Kommer: 1ste in Driesprong dogters…
Laerskool Park by Bredasdorp atletiek
Atlete van Laerskool Park in Mosselbaai het as volg presteer by die atletiek byeenkoms in Bredasdorp: Drie eerste plekke, drie tweede plekke, vier derde plekke en drie vierde plekke. JL…
Hoërskool Punt atletiek
Die atlete van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op 20 Oktober aan die Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die top presteerders was as volg: Jandri Snyders: 1ste plek 800m dogters…
Twee Liggies gekies vir Mpumalanga Atletiekspan
Verskeie atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het die afgelope naweek, Saterdag, 27 Oktober, aan die JJJ Atletiekbyeenkoms deelgeneem wat in Witrivier plaasgevind het. Daar het altesaam 54…
EHS-atlete presteer uitstekend by JJJ-atletiekbyeenkoms
Hoërskool Ermelo se atlete het die jaar goed afgesluit met die laaste atletiekbyeenkoms op Saterdag 27 Oktober te Rob Ferreira in Nelspruit. Tydens hierdie JJJ-Atletiekbyeenkoms presteer die Errie-atlete baie goed…
Skitter atleet van Uppies word vereer
JJ Snyders, gr.10 leerder van Hoërskool Upington en dié skool se spogatleet, is uitgenooi na `n prysuitdelingsfunksie te Kimberley. Die koerante, Express en Kalahari Bulletin, hou hul “Sport star of…
Laerskool Outeniqua atlete presteer by Top 10 byeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Outeniqua van George is trots op hul atlete wat puik presteer het tydens die Top 10 byeenkoms in Bredasdorp. V.l.n.r: Krisné Jordaan (2de in gewigstoot…
HNK atlete vaar uitstekend by JF Atletiek-byeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, se atlete het die afgelope naweek deelgeneem  aan die atletiek-byeenkoms van Hoërskool Jim Fouche. Twee van HNK se atlete het uitstekend gevaar.…
Hoër Meisieskool Paarl atlete wen Bredasdorp Top 10 Klein Hoërskole Afdeling
Atletiekspan foto bo: Agter: Anné van Heerden, Hannah Laurence, Anene Rahl, Andrea Beyers, Zoë Tobias, Anja van Heerden, Anika Smit, Kika Dorman, Aninka Ferreira, Isabella Retief, Milan Horn Middel: Taila…
Nellies-atlete tree sterk in Noordwes na vore
Na die vorige week se strawwe kompetisie in Limpopo, het Hoërskool Nelspruit se atletiekspan ‘n nog steiler berg aangedurf toe die atlete aan die jaarlikse Top 30-byeenkoms te Potchefstroom gaan…
Outeniqua kleure atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Foto 1″ _builder_version=”3.12.2″] Op 16 Oktober het Laerskool Outeniqua in George hul kleure atletiekbyeenkoms gehou. Dit was ‘n dag vol pret, kleur, sang en rekords wat in…
Nellie-atlete staan hul man teen die room van die noorde
Die jaarlikse prestige Elardus Erasmus Top 20-byeenkoms wat op Mookgophong (Limpopo) aangebied word, het vanjaar weer vir skitterprestasies gesorg – en Hoërskool Nelspruit was deels daarvoor verantwoordelik. Met die klem…
























