Hoërskool Merensky se Plasies aan die Opmars
In die opmars na die 2017 Interhoër byeenkoms op 24 Februarie, het Hoërskool Merensky se topatlete op 15 Februarie kragte gemeet by die Prestige Top 10-byeenkoms by TUKS se bekende…
Hoërskool Hans Strijdom atlete neem deel aan Limpopo Atletiekkampioenskappe
Baie geluk aan die volgende atlete wat aan die Limpopo Atletiekkampioenskappe  deelgeneem het. Voor: Bianca Plank (300m Hekkies) en Miandri Lourens (Spiesgooi) Agter: Jana Nienaber (Diskus), Robin Hobbs (400m Hekkies),…
Volkies Heidelberg Skitter In Interhoër
Hoër Volkskool Heidelberg (Volkies)  het op 18 Februarie 2017 algeheel  tweede van sewe skole geëindig tydens die Interhoër op Sasolburg in die DP de Villiers stadion. Skole waarteen hulle gekompeteer…
HIGH SCHOOL MERENSKY’S LA TOMATINA FUN-RUN
331 Learners participated in Merensky High School’s traditional Fun-Run on 25 January.
Valentyns-Atletiekdag by Laerskool Outeniqua
Op 14 Februarie is die jaarlikse Valentyns-Atletiekdag, geborg deur Nashua, by Laerskool Outeniqua gehou wat vir groot opwinding en puik resultate gesorg het. Daar het elf skole deelgeneem en een…
Outeniqua Primary School – SWD Biathlon team.
Congratulations to the following learners who were selected for the SWD Biathlon team.  f.l.t.r. Christian Hattingh (SWD A u/13), Abigail Olivier (SWD B u/13), Cherise Spangenberg (SWD B u/11) and Emma Lutsch…
HS PUNT: ATLETIEK
ATLETIEK – STREEK Die Mosselbaai Hoërskole Streekskampioenskappe het op Saterdag, 11 Februarie 2017, plaasgevind. Punt Atletiek se atlete het puik gevaar deur 42 keer inskrywings in die byeenkoms se rekordboeke…
PUNT ATLETIEK : HARTLOOP INTERSKOLE
Punt Atletiek het ‘n goeie Interskole teen HS Outeniqua, HS Oudtshoorn en Langenhoven Gim beleef. Punt het die dag in ‘n stewige 2de plek geeindig. Baie geluk aan elke atleet…
Funky week by HS Strand
Van die damespersoneel het ook lekker gees gebou voor die atletiek interskole wat Vrydag 10 Februarie te HHH gaan plaasvind. HS Strand. PV en HHH se atlete neem die dag…
PUNT ATLETIEK: HTS DROSTDY ATLETIEKBYEENKOMS
Ons atlete het die hitte van Worcester gebruik as laaste voorbereiding vir die HARTLOOP-interskole wat op Woensdag, 8 Februarie 2017 in Oudtshoorn plaasvind en vir volgende naweek se SWD-kampioenskappe. Ons…
HSKOOL PUNT UITSLAE : NORMAN HAUZER ATLETIEKBYEENKOMS IN BELLVILLE
Ons atlete het verlede Vrydag in Bellville aan die Norman Hauzer byeenkoms deelgeneem en puik prestasies opgelewer. Elné Conradie het ‘n rekord in 800m aangeteken. Naam Van Geslag Oud Item…
Gorries Athletics
Congratulations to all the Gorries who took part in the athletics meeting on Friday. The class that did the best on the day (according to ASA points) is 8A3 –…
Laerskool Swartland hou LOS Marathon
Laerskool Swartland hou LOS Marathon Die personeel van Laerskool Swartland wil graag elke ouer bedank wat ‘n bydrae gemaak het tot die los-marathon. Â Dankie vir u mooi gesindheid teenoor…
Ambleside School – the students have to keep up with Ms Wolstenholme and Mrs Lindley!
Cross country Ambleside style – the students have to keep up with Ms Wolstenholme and Mrs Lindley, our very own Comrades runners but can walk with Mrs Brown when the…
Milnerton athletics
We have the most amazing athletes ever. Friday night at the Paul Roos/ Maties meeting we won 17 medals against athletes from top schools like Paarl Gym, DF Malan, Waterkloof…
Uur-byeenkoms Hoër Jongenskool Paarl
Die Hoër Jongenskool Paarl het op 20 September 2016 hulleÂ













