)
Paul Roos Gimnasium: SA O.18 7’s Rugbypan

Die SA o18 7s span het die finaal gewen teen Zimbabwe.Baie geluk aan Jordan en Jared wat Paul Roos verteenwoordig het in die span.

Hoër Jongenskool Paarl Interskole Krieket

Hoër Jongenskool O.19C krieketspan het teen Paarl Gimnasium se O.19C span gespeel by die Interskole. HJS teken 316/6 aan na 50 beurte. HJS se beste kolwers was Emile Lubbe met…

Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne skitter by ATKV Debatskompetisie

Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne vaar uitstekend by die eerste ronde van die ATKV-debatskompetisie Vyf senior en drie junior spanne het deelgeneem. #debat #girlshighmagic #paarlgirlshigh

DASSE SKOU UITSTEKEND

Agter vlnr: Magdel Barnard, Georgina Thornley, Anja Joubert, Ané Louw, Mariechen Goedhals, Tannah Strydom en Anke Kemp. Voor vlnr: Marli-Anne Viljoen,Tara Zeelie, Korine Joubert, Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg…

Hoërskool Brackenfell ontvang 15 toekennings

Donderdagaand, 27 Februarie, het die MOOD kantoor toekennings gemaak aan hoërskole vir hul uitslae in die graad 9-sistemiese toetse en ook die graad 12 NSS-uitslae van 2019. Hoërskool Brackenfell spog…

Hoërskool Langenhoven wen aflos

Die dogters-aflosspan, wat die aflos gewen het, saam met Dorette Vosloo Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos, wat…

DASSE PRESTEER IN TOUTREK

Agter vlnr: Maretia Human, Reana Swart en Lizette Tesner Voor vlnr: Leandri Botha en Petra Crafford   Vyf leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het op Saterdag, 22 Februarie 2020, in…

Graad 8 verteenwoordigers op VRL van Hoërskool Strand

V.l.n.r. Marais Westraat, Donné Oosthuizen en André Bester Hoërskool Strand het die Gr. 8-leerders bekend gemaak wat verkies is tot die VRL van die skool.

Hoërskool Strand reik uit na Tiamo

Die liefdadigheidsorganisasie van Hoërskool Strand het die afgelope week ‘n uitreik onderneem na Huis Esperanza en Sandvoetjies.    

Hoërskool Strand leerders besoek België

Voor vlnr: Eben Botes, Nina Esterhuyse, Anése Groenewald, Carla de Jongh, Clint Williams en Zoë Gillespie Middel vlnr: Lynette Wolff (onderwyseres), Anne Swart, Marlé Hubinger, Kaitlin Fineburg en Juliana Kotzé…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN-ATLETE DEUR NA WES-KAAP KAMPIOENSKAPPE

Agter vlnr: Lyle-Clint Fielies, Lourens van Vuuren, Dandré Diedericks en Nelani Nel Voor vlnr: Beyon Prins, Marie Saayman en Gilermo Lamini   Sewe leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Saterdag,…

Hoërskool Oudtshoorn o.15 Krieketspan skitter

Die o.15 krieketspan van Hoërskool Oudtshoorn het Woensdag, 26 Februarie, ‘n wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George se o.15B-krieketspan gespeel. Outeniqua het eerste gekolf en is uitgeboul vir 65 lopies. Daarna…

HOËRSKOOL STRAND 1STE SEUNSHOKKIESPAN TEEN ALDENHAM

Geskenkies tussen skole Hoërskool Strand se eerste seunshokkiespan het vroeg in die seisoen ‘n voorsmakie gegee van die kwaliteit hokkie wat hulle kan speel toe hulle Maandag, 17 Februarie, teen…

Hoërskool Punt Starganza 2020

V.l.n.r: De la Rey Steyn en Simoné Koen:  Mnr. en Me. Just Property Starganza 2020, Henco Senekal en Daniëlle Kruger (1ste prins en prinses) en Sheldon Whites en Lené van…

Hoërskool Strand O.19 Tennistoer na Bredasdorp

Hoërskool Strand se O.19 tennisspelers, Ruan Louw, Charl Morkel, CJ Smit, Chris-Jan van Zanten, Ebert Wessels, Christian de Jager, Ané Braasch, Uné Benade, Hanlie Huisman, Justine Matthews en Elrika van…

Mylpaal vir 2 Krieketspelers van Hoërskool Strand

Henco Stofberg en afrigter Christiaan Theron Op Saterdag, 23 Februarie, het die kaptein van Hoërskool Strand se eerste krieketspan, Henco Stofberg, en Guillaume Jansen ‘n besondere mylpaal behaal deur in…

AREND-TOUTREK SKUD VERE REG VIR WP-KAMPIOENSKAP!

Hoërskool Strand se nuwelinge  Die toutrekkompetisie, wat die afgelope Saterdag deur die Bellville Leeus by Hoërskool Monument Park aangebied is, het skittervertonings deur verskeie spanne van Hoërskool Strand opgedis! Sommer…

Hoërskool Strand se onderwysers blink uit

Dit is nie net spelers by Hoërskool Strand wat presteer nie – daar is ook verskeie Arend-onderwysers en –afrigters wat baie aktief by sport betrokke is. Kieron van der Merwe,…

HOËR JONGENSKOOL STYLE EVENT 2020

Hoër Jongenskool, Paarl, het hul ‘Style event’ aangebied. Sebastian Boshoff is verkies as Mnr. Fotogenies en Mnr. Persoonlikheid  is Sebastian van Dyk. In die 3de plek vir die Mnr Boishaai…

BRACKENFELL HIGH SCHOOL – FIRST TEAM CRICKET CAPPING

Brackenfell High School had their first team Cricket Capping Ceremony before this weekend interschool match against Tygerberg High School.  The first team were honoured to have had George Linde from…

Internasionale gaste besoek Paul Roos Gimnasium

Die Poolse groep by Kaappunt Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, speel dié week gasheer vir twee skole uit Europa. Die leerders van Canisius in Almelo, Nederland, is hier as deel van…

Oud-Paul Roosers vat voor!

Steven Kitshoff Drie van Paul Roos se oud-leerders is beloon met leierskapsposisies in hulle onderskeie rugbyspanne. Steven Kitshoff (2010) is aangewys as kaptein van die Stormers terwyl Jacques van Zyl…

Paul Roos Gimnasium Atleet skitter by Prestige Atletiekbyeenkoms

Joshua Acker, ‘n graad 9-leerder van Paul Roos Gimnasium, is aangewys as die beste junior seuns veldatleet tydens die Prestige Atletiekbyeenkoms wat op 12 Februarie op die Dal Josafat Stadium…

Paul Roos Gimnasium se Bevan en Jared verwerf groen en goud

Vlnr: Jared Africa en Bevan Simons Bevan Simons en Jared Africa van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in die SA o/18-sewesspan wat die naweek van 28 en 29 Februarie…

Hoërskool Strand Rolbalspelers in WP-spanne

Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout en Christiaan Booysen Ses rolbalspelers van Hoërskool Strand is in die onderskeie WP-spanne opgeneem om vanaf 22 tot 28 Maart in Bloemfontein aan die Interdistrikte Toernooi deel…

Hoërskool Strand se Luke Hayward presteer in Hengel

Saam met Luke is Philip Marx, President van SADSAA Luke Hayward, gr. 11-leerder by Hoërskool Strand, was lid van die o.16-WP Diepseehengelspan wat ‘n brons medalje verower het toe hulle…

Paarl Girl’s High learners re-present SA Action Netball

Kaylin Mostert (gr.11), Kyla Dames and Emma Swan (gr.9) has been selected to re-present South Africa’s Action Netball at the JUNIOR WORLD SERIES TOURNAMENT, 4 – 11 July 2020 in…

Hoërskool Brackenfell 1ste Krieketspan presteer

Hoërskool Brackenfell 1ste Krieketspan het verlede Saterdag teen HTS Bellville gespeel. Brackenfell het HTS Bellville uitgehaal vir 103 lopies. Robert de Jager en BF von Abo het elk 4 paaltjies…

Hoërskool Punt Tennis

Agter vlnr: Serett Kruger (o.19), Lian la Cock (o.19) en Bertus Kruger (o.17) Middel vlnr: Danja Swart (o.15), Micke Green (o.15) en Animie Meyer (o.15) Voor:  Johannes Pretorius (o.17) en…

Hoërskool Punt Hart-loop Atletiekbyeenkoms

Lara Lubbe by ‘n baie trotse Mnr AJ Gouws (skoolhoof) Hoërskool Punt, Mosselbaai, het vanjaar se jaarlikse Hart-loop Atletiekbyeenkoms op 10 en 11 Januarie in Oudtshoorn aangebied. Hierdie byeenkoms is…

HOëRSKOOL  OUDTSHOORN  HIGH  SCHOOL BEHEERLIGGAAMPOSTE

HOëRSKOOL  OUDTSHOORN  HIGH  SCHOOL BEHEERLIGGAAMPOSTE / GOVERNING BODY POSTS                                          …

Hoërskool Strand Valentynsbal

Drewhan van der Westhuizen en Esterlie Maré (links) en McKenzie Knipe en Derik Nortje (regs) Hoërskool Strand het Valentynsdag Vrydag met ‘n Valentynsbal gevier.

Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende

Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende! Hulle het reeds ‘n rooibustoer, Tafelberg, die Waterfront, die Kasteel van Goeie Hoop en nog vele meer besoek. Die groep het gister-oggend, 17 Februarie,…

Hoërskool Strand oud-leerder maak merk in wynbedryf

Stian Victor, ‘n oudleerder van Hoërskool Strand se 2013-matriekklas, is tans deel van die wynmaakspan by Badsberg naby Worcester. Stian het 2017 by Badsberg ingeval en sedertdien het Badsberg uitstekende…

Hoërskool Strand Toutrek-leerder skitter weer

Zounica van der Merwe van Hoërskool Strand is weer vir die Protea toutrek-span verkies om SA later vanjaar, vanaf 16 tot 20 September in Spanje te verteenwoordig. Sy is die…

Arende Toutrekspanne sweet in Robertson-hitte

Hoërskool Strand se toutrekspanne het bloed gesweet in Robertson waar die hitte van 35 grade Celsius ongenadig op al die WP en Wynlandspanne neergebrand het! Dit was van meet af…

16 Atlete van Hoërskool Strand in Boland Sentraal-span

Die atlete (soos op die foto) neem aan die volgende items deel: Agter vlnr: Christopher Smit (S.17 hamergooi), Granville Mac Donald (S.19 10 000m stap), Abigail Durand (D.15 hamergooi), Marli Botha…

Hoër Jongenskool Paarl Valentynsdag

Hoër Jongenskool Paarl se prefekte en leerders het die meisies van die Paarl en Stellenbosch verras met Valentynsdaggeskenke.  #boishaai

Hoërskool Strand neem deel aan Internasionale Robotika-kompetisie

Gerrit Born, Jozua Bezuidenhout en Brendon van Rooyen. Vier leerders van Strand het in Desember 2019 uitstekende resultate behaal met hul deelname aan die nasionale rondte van ’n internasionale robotika-kompetisie. Josua…

Hoërskool Strand Opedag

Hoërskool Strand het Woensdag, 12 Februarie, hul opedag aangebied aan laerskole in hul omgewing. Graad 7 leerders en hul ouers het die geleentheid gehad om die uitstallings te besigtig waarna hul…

Hoër Meisieskool Paarl Prestige Atletiekbyeenkoms 2020

Die uitslae van die Prestige Atletiekbyeenkomsis as volg: Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool Paarl: 894 Paarl Gimnasium: 880 Bloemroos: 736 “Baie geluk aan al die deelnemers gister! Dankie aan…

Hoërskool Velddrif Kleuresport 2020

Hoërskool Velddrif se 2020 Kleuresport was ‘n groot geleentheid op die skool se kalender!    

Hoërskool Vredendal Krieket

Saterdag, 8 Februarie, het Hoërskool Vredendal se eerste krieketspan teen Hoërskool Porterville gespeel. Vredendal se manne het eerste gekolf en ‘n goeie 298 lopies aangeteken vir die verlies van 7…

Longacres Privaatskool Atlete presteer

Agter vlnr: Makayla Reid en Brenda Hugo Voor vlnr: Danika Britz, Alexander Kotze, Kara Huisamen en Mila Grobler. Longacres Privaatskool van Langebaan se atlete, Makayla Reid, Brenda Hugo, Danika Britz,…

Hoërskool Langenhoven deel van #SPEKBOOMCHALLENGE

Die #spekboomchallenge spoor alle Suid-Afrikaners aan om ten minste 10 spekbome in 2020 te plant. Hierdie plante absorbeer meer koolstofdioksied, as enige ander plant ter wêreld, en kan tot en…

Point High School Raft Race 2020

Minonet Horn, Tacha-Marie Joubert, Corita Louw, Melissa Olivier, Simoné van der Walt, René de Jager en Ané Venter Daniëlle Kruger, Cameron de Vos, Minette van Zyl, Liza Coetzee, Lize-May Niemann…

Hoërskool Strand besoek laerskole in Helderbergkom

Hoërskool Strand het die afgelope twee weke by die laerskole in die Helderberg kom besoek afgelê. Inligting oor die Opedag wat op 12 Februarie plaasvind, is gedeel. Baie dankie aan die…

Hamergooi-rekord vir Hoërskool Strand Atleet

Baie geluk aan Christopher Smit van Hoërskool Strand wat tydens die Interskole Atletiekbyeenkoms die seuns o.17-hamergooirekord van 51,49m na 51,59m verbeter het. Christopher was ook die enigste atleet wat tydens die…

Hoërskool Strand Interskole Tennis vs Parel Vallei

Strand se 1ste span. Vlnr: Ané Braasch, Une Benade, Justine Matthew, Hanli Huisman, mnr. Terence Samuels (Philwest), Ruan Louw, CJ Smit, Chrisjan Van Zanten en Charl Morkel. Die interskole tenniswedstryde tussen Parel…

Hoërskool Strand Toutrek kweek legendes!

Die afgelope Saterdag het Hoërskool Strand vyf toutrekkers vereer met spesiale keppies waarop “Toutrek Legend 30” staan. Wat is ‘n “legend”?  Dit is nié die trekker wat noodwendig die beste…