Worcester Gimnasium Prysuitdeling 2019: DUX- leerling
Tineke Swanepoel Tineke Swanepoel is vanjaar Wocester Gimnasium se DUX-leerling. Die toekenning is vir die beste akademiese prestasie vir 2019.
Worcester Gimnasium prysuitdeling 2019: Veelsydige Sportdeelname
Vlnr: Bruce-John Joseph, Jeanette Roux en Leandrie du Toit Die Olivier-Beker vir die mees veelsydige sportman van die jaar is toegeken aan Bruce-John Joseph en die Nelson trofee vir die…
Worcester Gimnasium 2019 Prysuitdeling: Sportman en -Vrou
Francois Prinsloo en Zabeth Stofberg Die Van Der Schyff Sportvrou van die Jaar Trofee word vanjaar gedeel deur Zabeth Stofberg en Bethany Jefta (afwesig). Die Jerome de Villiers Sportman van…
Worcester Gimnasium 2019 Prysuitdeling: Hoogste Toekennings
Mikyall Harris en Jeanette Roux Die Hans Rabie toekenning vir veelsydigheid vir seuns is ontvang deur Mikyall Harris en Die Venter/Kruger Trofee vir veelsydigheid vir meisies, is toegeken aan Jeanette…
WJA BESTER TROFEE VIR DIE BESTE AKADEMIESE KO-KURRIKULêRE PRESTASIE 2019.
Die WJA Bester trofee vir die beste akademiese Ko-kurrikulêre prestasie in 2019 is vanjaar toegeken aan Kirsten Boshoff, Danielle du Toit, Carina van der Vyfer en Alexa Viljoen. Al vier…
Worcester Gimnasium Prysuitdeling 2019: Kulturele veelsydigheid
Mikyall Harris Die Henkie Swartz trofee vir Kulturele veelsydigheid is vanjaar toegeken aan Mikyall Harris. Baie geluk, Mikyall!
Worcester Gimnasium Prysuitdeling: Ying-Shan Tseng
Ying-Shan Tseng Ying-Shan Tseng ontvang vanjaar 4 trofeë naamlik: JOHANNES VAN ZYL TROFEE vir die beste komposisie of musikale verwerking ILZE DE VILLIERS TROFEE vir die mees belowende sangleerder JUNIOR…
Worcester Gymnasium Prize Giving: Principal’s Prize
Safina Shaikh Safina Shaikh received this prize for her positive attitude, enthusiasm, caring nature, friendliness and perseverance. Congratulations, Safina!
Worcester Gimnasium Hoofleiers: Koshuise vir 2020
Vlnr: Mateo Groenewald, Danielle le Roux, Porschia Willemse en Willem van den Berg. Die hoofleiers vir Brandwacht Seunskoshuis en Seminare Meisieskoshuis is bekend gemaak. Die Hoofseun is Mateo Groenewald, die…
Worcester Gimnasium Hoofleiers 2020
VLNR: Eduard Klüsmann, Amber du Plessis, Corné Havenga en Tiaan Bester Worcester Gimnasium het hul Hoofleiers vir 2020 aangekondig. Hulle is Eduard Klüsmann (hoofseun), Amber du Plessis (hoofmeisie), Corné Havenga…
DURBIES STUDENTERAAD 2020 VERKIES
Agter v.l.n.r. Philip Naude, Riaan de Lange, Amoné Wessels, Benjamin Butler, Inge Botes, Lienka Serfontein, Janco Jansen van Vuuren, Courtney Hickson, Hough Joubert, Zak Burger, Louis Albertyn Middel v.l.n.r. Marsheleno…
Punt se Radikale Redenaars presteer op Nasionale vlak!
Mariné Botha en Janika Pretorius. Baie geluk aan die volgende leerders van Hoëskool Punt wat puik presteer het by Radikake Redenaars op nasionale vlak: Mariné Botha behaal ‘n 2de plek…
Laerskool Park: Tweekamp
Vlnr: Sias Poggenpoel, Hanru Kuun, Melissa Kuun, Altus Poggenpoel. Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, is gekies vir die Eden Tweekamp-span na afloop van proewe te Oudtshoorn. Hulle gaan Eden op…
Laerskool Park presteer by Kwagga Top 10 Atletiek
Voor vlnr: Nadia Wentzel, Shakira September, Mienke Vorster, John-Daniel Minnie, Mark-Hein Fourie. Agter vlnr: Cammy Cordom, Chrizanne Swart, Kurt Coetzee, Marzaan Van der Linde, Henco Swanepoel. Laerskool Park, Mosselbaai, tesame…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN LEERLINGRAAD VIR 2020
Agter vlnr: Mariechen Goedhals,Daniel Janse van Rensburg, Suhayle Herling en Bernard Small. Middel, van links: Bianca Lombaard, Caylin Evertse, Yowan Erasmus, Rut Gouws, Johané Gerber, Tinka Fox en Lenrique Februarie.…
Edgemead High School Senior Performing Arts Prize winners
Edgemead congratulate their Senior Performing Arts Prize winners: Best Actor : Tao Olivier Best Actress : Caitlin Viljoen Best Supporting Actor : Mirco Bravetti Best Supporting Actress : Alexis de…
Edgemead High School Senior Sports awards winners
Edgemead congratulate their Senior Sports awards winners: Senior Girls Athletics : Ralita de Wee Senior Boys Athletics : Liam Gouvias Senior Cricket : Zaahir Petersen Senior Boys Hockey : Unathi…
Hoërskool Punt groet sy klas van 2019
Vlnr: Sameer Mathews, Jessé Weber, Regan Nielsen, Malcolm Hamilton, Danielle Marais, Ian Visser, Simon Terry, Reece Taljaard en Taegan van Niekerk Soos ‘n oogwink is nog ‘n groep matriek se…
Hoërskool Punt gee om!
Anita Oosthuizen, Punt se Ouetehuis-projekleier, by die skenking. HYPI het vandag ‘n skenking van ‘n loopraam, kruk en boeke aan Onse Rus Ouetehuis gemaak. Baie dankie aan die onderwysers wat…
Edgemead High School Junior Clubs and Society Award winners
Congratulations to Edgemead’s Junior Clubs and Society Award winners. Best junior Chess player : David de Wet Most Promising Junior Debator : Xivono Chabalala Most Promising Junior Photographer : Ilan…
Edgemead High School Junior Performing Arts Prize winners
Congratulations to Edgemead’s Junior Performing Arts Prize winners. Most Promising Junior Actor : Michael Steyn Most Promising Junior Actress : Twane Wareley Junior Music Competition : Zena Marks Junior Musician…
Edgemead High School Top 5 Academics Grade 12
Edgemead High School Congratulate the Top 5 academics in Grade 12 for 2019. 1st : Thomas Finlay 2nd : Reid Donson 3rd : Chelsea Billington 4th : Kaylee Bakkes 5th…
Edgemead High School Top 5 Academics Grade 11
Edgenead Congratulate the Top 5 academics in Grade 11 for 2019. 1st : Schae Austen 2nd : Kayla Steyn 3rd : Kyle Radyn 4th : Daniella Fernandes 5th : Jayden…
Edgemead High School Top 5 Academics Grade 10
Edgemead High School Congratulate the Top 5 academics in Grade 10 for 2019. 1st : Siaan Heilbron 2nd : Amy Baartman 3rd : Aimee Harris 4th : Judith Schnackenberg…
Edgemead High School Top 5 Grade 8
Congratulations to the Top 5 academics in Grade 8 for 2019. 1st : Megan Smeda 2nd : Isabella di Leva 3rd : Yulia Galukhin 4th : Keira Gray 5th :…
Edgemead High School Top 5 Grade 9
Congratulations to the Top 5 academics in Grade 9 for 2019. 1st : Sonya Paulsen 2nd : Cailey Kymdell 3rd : Tanith Da Silva 4th : Henrique de Franca…
Oakdale kolwers byt vas
Oakdale se o.15 A-span. Agter: v.l.n.r.: Daandré Blignaut, Gert Kotzé, Reinhardt Russouw, Stiaan Venter, Arend Blom, Dylan Morkel en Terbalnche du Plessis. Middel: v.l.n.r.: Zandré Conradie, Hennie Otto, Francois…
OAKDALE ATLETE PRESTEER
Die seuns behaal eersteplekke in hulle onderskeie items. Agter: v.l.n.r.: Hennie du Plessis (S.16: spiesgooi met ? afstand van 63.09 m), Markus Viljoen (S.15: 1 500 m in ? tyd van…
DURBIE WENNER BY NASIONALE JEUG MUSIEKKOMPETISIE
Liam Slabbert Slabbert, leerder van Hoërskool Durbanville, het vanjaar puik presteer in musiek. Liam het onlangs aan die Nasionale Jeug Musiekkompetisie deelgeneem. Hy wen die Leon Hartshorne prys vir beste…
HOËRSKOOL DURBAN HOOFLEIERS GEKIES
V.l.n.r.: Stef Boshoff, Nellie Slabbert, Schalk-Willem Burger en Kaylee Briel Hoërskool Durbanville se hoofleiers vir 2020 is by die jaarlikse Prysuitdeling aangekondig. Baie geluk aan die volgende leerders: Schalk-Willem Burger…
UITSTAPDAG VIR DURBIE MATRIEKS
V.l.n.r.: Runé du Plessis, Esna Bouwer en Mieke Burger (almal gr 12) Hoërskool Durbanville se Matrieks het die jarelange tradisie op Uitstapdag voortgesit en na die NG Moedergemeente Kerk in…
Arend-toutrekmeisies wys “Arendtud”’!
Arend-toutrekmeisies wys “Arendtud”’! 520kg Bronsmedaljewenners Hoërskool Strand se toutrekspanne het die afgelope Saterdag deeglik rekenskap gegee van hulself by die Breërivierkompetisie net anderkant Worcester. 206 Spanne het aan die kompetisie…













