HOËRSKOOL PUNT NUUS / POINT HIGH SCHOOL NEWS
Mario Swanepoel (links) Foto verskaf deur: Thea van der Linde en Nichelle Grobler (regs) Foto verskaf deur: Francois B Photography Hoërskool Punt het die afgelope naweek die 2020 Mosselbaai-streekbyeenkoms atletiek…
Hoërskool Strand Interskole-Atletiektoekennings
V.l.n.r. Marli Botha, Ane Braasch, Toufeeq Brinkhuis en Caitlin Isaacs Die volgende atlete het spesiale toekennings tydens die Interskole-atletiekbyeenkoms tussen Hoërskool Strand, Hoërskool Parel Vallei en Hoërskool Hottentots-Holland verwerf: Marli Botha (beste prestasie…
Hoërskool Strand maak die strand skoon
Die Groen Eko-klub se eerte skoonmaakprojek was ‘n groot sukses. 20 Vrywilligers het altesaam sewe sakke vol rommel van die strand-area tussen die Pavilion en Greenways verwyder. Dankie aan elke…
Hoërskool Strand SWPS BUCO Mini-atletiekbyeenkoms
Sowat 30 atlete van Hoërskool Strand het Dinsdagaand aan Somerset-Wes Primêr se mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en dit gate uit geniet. Hierdie groep is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle in…
Edgemead High School Self-defense
On the photos is some of the action of the Self-defense class with Paul Caves Mixed Martial Arts Academy. The ABC (Anti-Bullying Committee) at EHS organised a self-defense workshop with Paul…
Edgemead High School U/14 Cricket
Well done to the Edgemead High School’s u/14 Cricket boys who beat Hoërskool DF Malan. Daniel Haschick scored 108 runs as the opening batsmen! Well done gentlemen!
Edgemead High School Clubs and Societies – RCL
Congratulations to Anastasia Groenewald, Baya Menisi and Jessica Mouton from Edgemead High School, Cape Town, who were elected onto the 2020 RCL (Representative Council of Learners) as the grade 8 reps.
Camps Bay pupil refs at Cape Town Rugby 10’s
Nicholas Haupt in Grade 10 at Camps Bay High School, was selected as Assistant Referee for the Cape Town 10’s held on 31 January and 1 February. The event is…
Hoërskool Punt Metropolitan ‘n reuse sukses
Vlnr: Mnr. I. van Zyl (adjunkhoof), Me. C. Spies, (adjunkhoof) en Mnr. A. Gouws (skoolhoof) Hoërskool Punt se jaarlikse Metropolitan was weereens ‘n reusesukses. Ons “Gorries” het,soos in die verlede,…
Hoërskool Strand Somerinterskole Atletiekbyeenkoms
Hoërskool Strand atletiek Hoërskool Strand het baie goed gevaar tydens die Somerinterskole Atletiekbyeenkoms.
Worcester Gimnasium Rugby presteer by Audim Boland Sewes Toernooi
Agter v.l.n.r.: Mnr. Jeff Fransman (afrigter), Bradley Olifant, Oswald Scholtz, Ghudian van Reenen, Theuns du Toit, Wayde du Plessis en mnr. JP Matthee. Voor v.l.n.r.: Eushaan van der Merwe, Martino…
PRG goeie opbou na Prestige atletiek
Stiaan van Huyssteen lei die pak met die 1500m Foto’s verslaf deur: Charmain Sanders. Met die jaarlikse Prestige byeenkoms wat op 12 Februarie by die Dal Josafat Stadium in die…
Hoërskool DF Malan Driehoek Atletiekbyeenkoms
Fotos: Carla Stander en Heinrich Crous Op 31 Januarie het Hoërskool DF Malan, Kaapstad, aan ‘n vriendskaplike Driehoekbyeenkoms teen Paarl Gimnasium en HTS Drostdy in die Paarl deelgeneem. DF is…
Hoërskool Punt Interhuis Atletiek-byeenkoms
Rooispan Dirigente : V.l.n.r: Lené van der Gryp, Nico Weber en Minonet Horn. Foto deur: Francois B Photography Hoërskool Punt se jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms het op 30 Januarie by die Van…
Worcester Gimnasium Nuwe Personeel
Worcester Gimnasium verwelkom vanjaar 13 nuwe personeellede. Agter vlnr: Mnr. Jasper Jordaan (LO, Geskiedenis, Tegnologie), mnr. Manie Steyn (IGO), mnr Mick Ouwerkerk (Hokkie Organisering/afrigter), mnr. Fred Olivier (Hoof: Hokkie Organisering),…
Worcester Gimnasium 2020 CSV Kringleiers
Worcester Gimnasium maak hul CSV Kringleiers vir 2020 bekend. Agter v.l.n.r. Marzanne Mathee, Rina du Toit, Emma Claassen, Gerald Ngalazi, Jan-Hendrik Joubert, Elné Jordaan (voorsitter) en Aretha le Roux Middel…
Laerskool Park stel komitees bekend
BEMARKINGSKOMITEE: Agter vlnr: Miëtte Steenkamp, Catherine Du Plessis, Voor: Rossouw Gericke Afwesig: M’chyle van der Vendt Laerskool Park het onlangs hul verskillende komitees bekend gemaak. KLANKKOMITEE: TERREINKOMITEE: LOOMKOMITEE: MEDIA…
Laerskool Park Atletiek
Nadia Wentzel en Henru Nell. Henru Nell en Nadia Wentzel van Laerskool Park, Mosselbaai, het die Victor en Victrix Ludorum Trofee tydens Laerskool Park se kleure-atletiek byeenkoms ontvang.
Laerskool Park Skaak
Vlnr: Rolanda Burmeister, Gebhardt de Lange, Stefan Vollgraaff en Dan-Mari Pienaar. Laerskool Park se vier skaakspelers het die op 1 Februarie aan die Mosselbaai Skole Skaak by Curro deelgeneem en…
Wes-Kaap Provinsiale Parlement besoek Laerskool Park
WKPP beamptes. Laerskool Park, Mosselbaai, het op Donderdag, 30 Januarie, besoek ontvang van die WKPP se Staande Komitee vir Onderwys.
Worcester Gimnasium Tennisspeler in Wes-Kaap Kavalierspan
Viljoen Lategan van Worcester Gimnasium is in die Wes-Kaap Kavalier Tennisspan vir seuns o.19 opgeneem. Baie geluk, Viljoen!
Hoërskool Punt Natuurlewestap
Vlnr: Wentzel Pauw, Dylan Endeacott, Ryan Pienaar, Tacha-Marie Joubert en Minonet Horn. Die naweek van 25 Januarie het ‘n groep entoesiastiese van Hoërskool Punt stappers na Knysna vertrek om nog…
Arend-meisies vlieg hoog by Toutrek!
Tydens die eerste gewigsafdeling van die afgelope Saterdag se toutrekkompetisie, gehou te Worcester Gimnasium, het Hoërskool Strand se 480kg-meisiespan die vuur aan die brand gesteek en gewys waarom hul die…
CAMPS BAY HIGH SCHOOL GOES SOLAR
As of Saturday, 1 February, Camps Bay High School’s new solar power system will be operational. Said Camps Bay HIgh School Principal, Dave de Korte, “A few years back we…
Hoër Jongenskool Paarl Krieket-afrigting
Hoër Jongenskool Paarl verwelkom Johann Louw as hul nuwe hoof van krieketafrigting. Johann was 19 jaar betrokke by professionele krieket, het 15 jaar professioneel gespeel in SA, Engeland, Indië en…
Hoër Meisieskool Paarl Skaak
Mila Ferreira vam Hoër Meisieskool Paarl, het van 3 tot 8 Januarie aan die SA Junoir skaakkampioenskappe deelgeneem as deel van die o.14 A WP span. Hul span het ‘n…
Robertson Logos Athletics
Robertson Logos held their Bruwer (Blue Team) and Barry (Red Team) Inter-house Athletics Meeting 2020 on Friday, 24 January – a most enjoyable event for all our athletes and their…
Hoërskool Strand Atletiek
V.n.l.r. Paul Engelbrecht, Andrio Stevens, Jeandré Rossouw en Rico Thiart Hoërskool Strand se atlete het tydens die Interskole byeenkoms reeds die volgende resultate behaal: In die hamergooi item het die…
Hoërskool Punt se prefekte spog met ‘n nuwe hoed!
Danksy die initiatief van Me. Schoeman en Mnr. Botha spog die prefekte van Hoërskool Punt, Mosselbaai, vanjaar met ‘n nuwe hooftooisel! Hierdie hoed sal in die toekoms tradisie word en…
Hoërskool Punt “Gorries” 2020
On Monday 13 January 2020 the Gorries (gr 8 learners) arrived at school to start their week of orientation. The prefects were very eager to teach them how to be…
Hoërskool Punt tweekamp
Dirco Nienaber en Herman Knoetze Hoërskool Punt se tweekamp-atlete het op Dinsdag, 28 Januarie in Oudtshoorn aan die 2020 Wimpy Doubles Kampioenskappe deelgeneem. Punt se Herman Knoetze en Dirco Nienaber…
Hoërskool Punt Gholf
Vlnr: Riaan Kotze, Mnr Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Simoné Ferreira, Divan Oosthuizen en Kass Muller. Afwesig: Eduan Hobbs Tydens die eerste rondte van die Gholfliga het Hoërskool Punt se A-span…
Hoërskool Df Malan Tennis
Agter vlnr: Francé Esterhuyse, Lucas Pentz, Simon Van Eeden, Maria van Niekerk Voor vlnr: Wihan Bester, Anja Nel, Matias Stinnes, Emma Coetzee, Leah Steyn Afwesig: Liné van Rensburg Die volgende…
Hoërskool Punt hou Gorrie-konsert
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se jaarlikse “Gorrie-konsert” het op Dinsdag, 21 Januarie plaasgevind. Die groot groep gr. 8-leerders en prefekte was baie opgewonde aangesien die klasse teen mekaar moes kompeteer vir…
NUUS: ATLETIEK WORCHESTER GIMNASIUM
Vlnr: Jo-Eke Haas, Caylin Papier, Bradley Olifant, Jivano Melouw Worcester Gimnasium se jaarlikse Kleure-atletiek 2020 se top atlete van die dag. VICTOR & VICTRIX LUDORUM WENNERS 2020: Junior Victrix Ludorum:…
Worcester Gimnasium Nasionale Wiskunde-olimpiade
Simone Botha, mev. Louise Tromp (Wiskunde Departement) en Eduard Klüsmann. Worcester Gimnasium is ‘n ‘MST’-skool (Mathematics, Science and Tegnology)’. Die Nasionale Wiskunde-olimpiade bestaan uit 3 rondtes. Baie van Worcester Gimnasium…
Camps Bay Primary School opens new Reception Grade Campus
From left to right: Belinda Caldis, Liesel Visagie, Alison Templar. On 15 January 2020, Camps Bay Primary School welcomed the Reception Grade Class of 2020 to their new Reception Grade…
DF Malan verwelkom onderwysers
V.l.n.r: Esteé Wiese, Jana van Reenen en Magda Thiart. Hoërskool DF Malan in Kaapstad, verwelkom graag die volgende personeellede wat hierdie jaar by die skool aangesluit het in 2020: Rihanna Steenkamp…
Hoërskool Strand week vol Krieket-hoogtepunte
Hoërskool Strand se 1ste krieketspan Die afgelope week het talle kriekethoogtepunte opgelewer vir Hoërskool Strand. Die eerste krieketspan het die afgelope week in die 20/20-kompetisie met 74 lopies teen Paul…
AREND AFSLAAN TENNISTOERNOOI 2020
Montagu en Strand Op Saterdag, 25 Januarie, het die Arend Afslaan-toernooi in heerlike windstil toestande plaasgevind. Agt spanne het in twee groepe teen mekaar gekompeteer. By die Strand- klubbane het…
Hoërskool Strand lewer massavertoning!
Die WP en Wynland-toutrekgemeenskappe het albei die afgelope Saterdag op Kraaifontein deeglik kennis geneem van Hoërskool Strand se toutrekspanne toe die Arende ‘n rekordgetal toutrekspanne ingeskryf het. Nie minder as…
OAKDALE ATLETE PRESTEER IN DIE PAARL
Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het met sewe-en-dertig atlete aan die uitnodigingsbyeenkoms van Hoër Jongenskool Paarl op Donderdag 23 Januarie deelgeneem. Deelnemende skole was Paul Roos Gimnasium, Hoër Jongenskool…
‘N TOONBEELD VAN OAKDALERSKAP
Die 2020 graad 8-klas van die Hoër Landbouskool Oakdale het op Maandag 27 Januarie tydens ? amptelike saalgeleentheid hulle baadjies ontvang. Tydens hierdie geleentheid word die tradisie van trots en…
Hoërskool Outeniqua Kwagga lewer puik skaak prestasie
Nicola Putter van Hoërskool Outeniqua, George, was deel van die SA skaakspan wat deelgeneem het in Turkye. Nicola het in November 2019 as deel van die Suid-Afrikaanse skaakspan deelgeneem aan…
Hoërskool Outeniqua: Puik Matriek 2019 Musiekuitslae
Vlnr: Franco Engelbrecht (82%), Shané van Rooyen (89%), Ben van Niekerk (88%), Lara Vellema (90%) en Kerwin Albertus (96%). Die Musiekdepartement van Hoërskool Outeniqua vier besonderse uitslae van hul Gr…
Hoërskool Strand Matriekdag 2020
V.l.n.r: Ronaldo Phillips, Kimberley Kats, Nicole Williams en Zoë Swart. Hoërskool Strand se matriekgroep het ‘n tradisie om elke jaar matriekdag te vier. Vrydag, 24 Januarie, 2020, het die klas aangetrek volgens…
Hoërskool Strand Atletiekvoorbereidings
V.l.n.r: Ansune Snyman, Ian Mostert, Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis. Hoërskool Strand is fluks besig met voorbereidings vir die jaarlikse interskole – ‘n atletiekkragmeting tussen Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland. Die kapteins…
Hoërskool Brackenfell spog met agt tweelinge
Die Hoërskool Brackenfell spog hierdie jaar met agt Tweelinge en een Drieling in Graad 8. Die leerders se name is: Cody en Kyle le Roux, Philip en Helgard van der Walt,…

































