)
Community Animal Rescue – Hoërskool Langenhoven skenk groot

Community Animal Rescue. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, sê: “Dit is lekker om te ontvang, maar nóg lekkerder om te gee”. Die Dasse se harte is werklik groot! Die skool het Woensdag,…

FEA Vlak 3 swemkompetisie – Jancke Potgieter skitter

FEA Vlak 3 swemkompetisie. Jancke Potgieter van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het vanaf 18 tot 20 Maart aan die FEA Vlak 3 Swemkompetisie deelgeneem. Afgesien van ‘n erg beseerde knie,…

SA-Skole Atletiekkampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale

SA-Skole Atletiekkampioenskappe. Righardt Stander (graad 12) van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het uitstekend by die SA-Skole Atletiekkampioenskappe presteer. Hy het ‘n silwer medalje in spiesgooi verwower met ‘n persoonlike…

SA-Skole Atletiekkampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland

SA-Skole Atletiekkampioenskappe. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het agt atlete wat opgeneem is in die Weskaap-span vir die die SA-Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston. Die seuns wat deelgeneem het: Jaeger…

Hoofleiers – Hoër Meisieskool Paarl, Laerskool hoofleiers

Hoofleiers. Hoër Meisieskool Paarl se Laerskool hoofleiers word elke jaar aan die einde van die eerste kwartaal gekies. Baie geluk aan Levi Gouws wie as hoofdogter gekies is en Nianique…

Rona Preseason Hockey Festival – Curro Durbanville U.14s

Rona Preseason Hockey Festival. Curro Durbanville U.14 hockey Boys and Girls played in the Rona Preseason Hockey Festival during the past long weekend. Both teams had a tough draw. Girls:…

Wiskunde-olimpiade – Hoërskool Langenhoven leerders dring deur

Wiskunde-olimpiade. Sestien leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal het na die volgende rondte van die Wiskunde-olimpiade deurgedring. Rosa van Zyl was die top-kandidaat onder die seniors en Anze Gildenhuys by…

Netball Curro Cup – Curro Durbanville High School participated

Netball Curro Cup. Curro Durbanville u19A netball team participated in the Netball Curro Cup hosted by Curro Hazeldean, in Pretoria. They played and won seven pool games and then an…

SA Skole Tennisspan – Ruben Joubert van Hoër Landbouskool Boland

SA Skole Tennisspan. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, is baie trots op hul graad 12-leerder, Ruben Joubert, wat vir die SA Skole Tennisspan gekies is. Dit is ‘n puik…

Rugby Assistant Referee – Nicholas Haupt Camps Bay High School

Rugby Assistant Referee. Nicholas Haupt, Gr 12 at Camps Bay High School, has been keeping very busy as an Rugby Assistant Referee! He was recently selected as an Assistant Referee…

ATKV Debatkompetisie – Hoërskool Stellenberg skitter in uitdunne

ATKV Debatkompetisie. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, het weer skitterend gevaar in die Wes-Kaap ATKV Debatkompetisie uitdunne. Vier senior en vier junior spanne het onder die top tien geëindig. Hulle verwerf dus…

Wintersport – Paul Roos Gimnasium skop af met groot sukses

Wintersport. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se wintersport het die afgelope naweek met groot sukses afgeskop. Hokkie PRG hokkie het sy eerste wedstryde tussen 18 en 19 Maart gespeel. Paul Roos…

SA School Athletics Championships – Paul Roos athletes excelled

SA School Athletics Championships. Paul Roos Gymnasium’s athletes walked away with gold, silver and bronze medals at the SA School Athletics Championships. Paul Roos Gymnasium had 10 athletes representing the…

Kunskompetisie – Hoërskool Langenhoven Leerders presteer

Kunskompetisie. Twee Graad 9 leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, Demi Tarentaal en Carla Scholtz, het uitsonderlik gevaar tydens Santam se kunskompetisie. Hierdie twee Dasse se kunswerke is gekies en…

SA Skole Atletiek – Hoërskool Outeniqua wen medaljes

SA Skole Atletiek. Hoëerskool Outeniqua van George se Kwagga atlete het vier medaljes verower tydens die SA-Skole Atletiek byeenkoms in Germiston. Die volgende medaljes is gewen: Mignon Burger – Hoogspring…

DF Malan Hokkietoernooi – Hoërskool Durbanville presteer

DF Malan Hokkietoernooi. Durbanville se seuns- en dogters hokkiespanne het mooi presteer tydens die Hoërskool DF Malan Hokkietoernooi. o14A Dogterspan het as volg presteer: 0-1 Verloor vs Springfield Convent Senior…

Hoërskool Brackenfell Sportdag – Hoërskool Bredasdorp presteer

Hoërskool Brackenfell Sportdag. Hoërskool Bredasdorp se sportspanne het Saterdag, 19 Maart aan die Hoërskool Brackenfell Sportdag deelgeneem. Dit was ‘n Suksesvolle dag in die warm son. Dit was goeie oefening…

Boland Gholf Unie – Zandré Robberts gekies vir o.17-span

Boland Gholf Unie. Hoër Landbouskool Boland, Paarl, is geweldig trots op Zandré Robberts (graad 9) wat gekies is vir o.17-span wat die Boland Gholf Unie gaan verteenwoordig by die Driehoekige…

1Ste X1 Krieket Kapteins – Louw Marx gesels oor sy kapteinskap

1Ste X1 Krieket Kapteins. Schools That Rock gesels verder in hul reeks oor skole se 1ste X1 Krieket Kapteins. Verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins neem deel aan hierdie gewilde…

Kwagga Netbal – Hoërskool Outeniqua Netbal begin

Kwagga Netbal. Die Kwaggas van George se netbal het ook die afgelope naweek begin. Hoërskool Outeniqua se O/16 en O/17 dogters het deelgeneem aan die Paarl Girls High Netbal dag…

PRG Junior Rugby-akademie – Laerskool Marvin Park by oefensessie

PRG Junior Rugby-akademie. Laerskool Marvin Park van Macassar het die afgelope naweek by die PRG Junior Rugby-akademie aangesluit vir ‘n oefensessie saam met Hoof van Rugby, Corné Uys, en Paul…

SA Biathlon Championships – Paarl Girls’ High athletes participating

SA Biathlon Championships. The SA Biathlon Championships is scheduled to take place in Port Elizabeth from 1 to 2 April. Paarl Girls High is very proud of the following GHS…

Western Cape XCO – Paul Roos Gymnasium results

Western Cape XCO. Paul Roos Gymnasium results – Western Cape XCO #2  hosted at Rheebokskloof. Top results: U16: Luca Zietsman 3rd U19: JP du Plessis 3rd More school news: https://schoolsthatrock.co.za…

PI Dag – Hoërskool Langenhoven vier PI dag

PI dag. Hoërskool Langenhoven het gister, 14 Maart, Pi-dag met groot geesdrif gevier. Dit is ook Albert Einstein se verjaardag. Die dag word op 14 Maart (3/14), regoor die wêreld…

SPAR Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Paarl presteer

SPAR Hokkietoernooi. Hoër Meisieskool Paarl se o.18A en o.16A hokkiespanne het die afgelope naweek aan die SPAR Hokkietoernooi deelgeneem. Hulle resultate is as volg: o.18 AHMS 1-0 DF Malan; HMS…

1Ste X1 Krieket Kapteins – Alrique Julies gesels oor sy kapteinskap

1Ste X1 Krieket Kapteins.  Schools That Rock gesels verder in hul reeks oor skole se 1ste X1 Krieket Kapteins. Verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins neem deel aan hierdie gewilde reeks.…

Oesfees 2022 – Hoër Landbouskool Boland vier oesfees

Oesfees 2022. Hoër Landbouskool Boland bedank almal wat ingespring het om die Oesfees 2022 ‘n sukses te maak. Ouers, onnies en leerders het soos een man kliphard saamgewerk. “Vir almal…

Netball Captains – Shani Pick chats to Schools That Rock

Netball Captains. Schools That Rock kicked off with a new sport series. The captains from our schools’ first netball teams tell us more about their captaincy. Our fifth goal scored in this…

Wittedrift Sportdag – Hoërskool Punt sportspanne presteer

Wittedrift Sportdag. OpSaterdag, 12 Maart, het Hoërskool Punt aan die Wittedrift Sportdag, Plettenbergbaai, deelgeneem. Dit uitslae van Punt se spanne is as volg. Hokkie Eerstespan meisies: Wen 1-0 teen Hoërskool…

Wes-Kaap Skole Sportman – Drikus de Jager WP Sportman van die jaar

Wes-Kaap Skole Sportman. Drikus de Jager, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is aangewys is as die ????????????-???????????????? ???????????????????? ???????????????????????????????? ???????????? ???????????? ????????????????. Wat ‘n ongelooflike prestasie! Baie geluk Drikus,…

VRL aangekondig – Hoërskool Outeniqua Graad 8 VRL

VRL aangekondig. Hoërskool Outeniqua, George, kondig met trots hul Graad 8’s aan wat tot die VRL verkies is. Die drie leerders is Gerard Bekker, Ludwig Lötter en Quntus Lutsch. Sterkte…

Rugby Afrigters – Hoërskool Outeniqua afrigters bevorder

Rugby Afrigters. Twee van Hoërskool Outeniqua se rugby afrigters, Mnr Jaco Janse van Rensburg en Mnr Heinrich du Plessis is onlang to nuwe rudby-poste bevorder. Mnr Jaco Janse van Rensburg,…

SWD Superliga Krieket – Hoërskool Punt wen B liga van SWD Superliga

SWD Superliga Krieket. Hoërskool Punt van Mosselbaai se o.19A krieket span het verlede naweek geskiedenis gemaak deur die B liga van die SWD Superliga krieket vir skole oortuigend te klop.…

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Punt atlete presteer

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. 22 Atlete van Hoërskool Punt van Mosselbaai het die verlede naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem.  Punt se atlete het ‘n totaal van twaalf medaljes…

Filmit Festival 2022 – An exciting year ahead for high schools

Filmit Festival 2022. Filmit is a film making competition for high schools. After a successful first year (2021), Paul Roos is excited to announce the bigger, better and more creative…

WP Field Target – Hoërskool Outeniqua leerders presteer

WP Field Target. Twee Graad 11 leerders van Hoërskool Outeniqua in George, Marissa de Jager en Johanellé Kotze het uitstekend gevaar het in die Westelike Provinsie Hunter Field Target Kampioenskappe.…

Wes-Kaap Skole atletiekspan – Hoërskool Punt atlete verkies

Wes-Kaap Skole atletiekspan. Hoërskool Punt is trots op hul atlete, Mieke Coetzee, Anika Beukes en Anika Beukes wat verkies is tot die Wes-Kaap Skole atletiekspan om aan die SA Skolekampioenskappe…

PRG Musiekdepartement – Beïndruk met eerste konsert dié jaar

PRG Musiekdepartement. Die PRG-musiekdepartment het weereens beïndruk met hul konsert “Baroque to Big Band”, op Sondag, 6 Maart. Die uitmuntende uitvoerings van die PRG-Sanggroep, die PRG-orkes en die Madelein van…

Curro Cup Mountain Bike – Challenge kicked off in Western Cape

Curro Cup Mountain Bike. The first leg of the Curro Cup Mountain Bike Challenge took place on Saturday, 5 March 2021, at Curro Meridian Pinehurst. The inter-school sports challenge was…

Studenteraadsbal – PRG bied jaarlikse Studenteraadsbal aan

Studenteraadsbal. Paul Roos Gimnasium het die jaarlikse Studenteraadsbal op 2 Maart 2022 in Stellenbosch aangebied. Studenteraadslede van 38 skole regoor die Wes-Kaap, selfs so ver as Robertson, Bonnievale en Hermanus,…

MTB Championships – Paul Rooser wins SA Downhill

MTB Championships -Paul Roos Gymnasium from Stellenbosch offered Mountain Biking now as an official sport. Downhill Mountain Biking is an ever-growing sport that has seen tremendous progress over the last…

Kaapse Wynlandskaakproewe – Hoër Jongenskool lewer vier medaljes op

Kaapse Wynlandskaakproewe. Twintig seuns het Hoër Jongenskool Paarl op 5 Maart by die Kaapse Wynlandskaakproewe verteenwoordig. HJS lewer vier medaljes op wat ‘n eerste plek insluit met agt seuns wat…

1Ste X1 Krieket Kapteins – Duan Roberts gesels oor sy kapteinskap

1Ste X1 Krieket Kapteins.  Schools That Rock gesels verder in hul reeks oor skole se 1ste X1 Krieket Kapteins. Verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins neem deel aan hierdie gewilde…

Inter School Cricket – Paarl Boys’ High vs Paarl Gimnasium

Inter School Cricket. Inter school cricket games between Paarl Boys’ High and Paarl Gimnasium took place from 2 to 5 March. Paarl Boys’ High U14D vs Hoërskool Gimnasium U14D (T20)…

WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe – Strand wen WP-titels

WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe. Die Arende het Saterdag hoog gevlieg met vier WP-titels! Die afgelope Saterdag, tydens die WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe, het Hoërskool Strand se toutrekkers uitstekend presteer! 164 Spanne en…

CR vd Merwe Tennis – tournament took place at Curro Durbanville High

CR vd Merwe Tennis. During the past week, the C.R. van der Merwe Tennis Tournament took place at Curro Durbanville High School. The teams were in good form which resulted…

George Skaak – Hoërskool Outeniqua skaakspelers presteer

George Skaak. Na die drie rondtes van George skole-skaakproewe het die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua die George-span behaal. Hierdie spelers het nou deurgedring na die Eden proewe. Baie geluk…