SA-Skole Atletiekkampioenskappe. Righardt Stander (graad 12) van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het uitstekend by die SA-Skole Atletiekkampioenskappe presteer.
Hy het ‘n silwer medalje in spiesgooi verwower met ‘n persoonlike beste van 62.48m, asook ‘n silwer medalje in gewigstoot met ‘n afstand van 16,69m met 6kg gewig. Hy verower ook ‘n brons medalje in diskus.
Baie geluk, Saag!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf