Wiskunde-olimpiade. Sestien leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal het na die volgende rondte van die Wiskunde-olimpiade deurgedring.
Rosa van Zyl was die top-kandidaat onder die seniors en Anze Gildenhuys by die juniors. Die ander Dasse wat deurgedring het, is Hendrik van Zyl, Llewellyn Maree, Cole Basson, Aiden Geringer, Jordan Sefoor, Uys Marais, Anze Gildenhuys, Bea Botha, Minke Keyser, Emmari Gildenhuys, Sarise Oosthuizen, Rosa van Zyl, Emmari Gildenhuys, Ansua du Buisson, Anessa Barnard en Cara Hinze.
Die skool is baie trots op hierdie leerders!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za