)

SA Atletiek Kampioenskappe – ANHS atlete verteenwoordig Oos-Kaap

SA Atletiek Kampioenskappe. Vyf van Hoërskool Aliwal-Noord se atlete het die afgelope week (16 tot 18 Maart) die Oos-Kaap Provinsie verteenwoordig in Germiston by die SA Hoërskole Nasionale Atletiek Kampioenskappe.

Die atletiek was van uiters hoë gehalte en ANHS se atlete het goed gevaar.

Die skool wens graag hul atlete geluk met hul prestasies:

  • Monique Weitsz, meisies 0/17 5000mW behaal ‘n 4de plek met ‘n tyd van 29:05.18s (833 punte).
  • Chris Weitsz, seuns o/15 5000mW behaal ‘n 6de plek met ‘n tyd van 32:55.73 (758 punte).
  • Marlinka Zurich, meisies o/17 JT behaal ‘n 8ste plek met ‘n afstand van 39.28m (797 punte).
  • Robert Orrock, mans o/19 3000mSc behaal ‘n 11de plek met ‘n tyd van 10:30.01s (854 punte).
  • Ethan du Plessis, seuns o/17 100m behaal ‘n 4de plek in sy uitdun met ‘n tyd van 11.18s (770 punte)

Baie geluk aan al die atlete! Julle hou die Alie naam hoog!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal