)
Wiskunde-olimpiade – Hoërskool Langenhoven leerders dring deur

Wiskunde-olimpiade. Sestien leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal het na die volgende rondte van die Wiskunde-olimpiade deurgedring. Rosa van Zyl was die top-kandidaat onder die seniors en Anze Gildenhuys by…