Kunskompetisie. Twee Graad 9 leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, Demi Tarentaal en Carla Scholtz, het uitsonderlik gevaar tydens Santam se kunskompetisie.
Hierdie twee Dasse se kunswerke is gekies en op ‘n aanlyn-gallery te adverteer.
Hoërskool Langenhoven is baie trots op julle!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf