)

Hoërskool Brackenfell Sportdag – Hoërskool Bredasdorp presteer

Hoërskool Brackenfell Sportdag. Hoërskool Bredasdorp se sportspanne het Saterdag, 19 Maart aan die Hoërskool Brackenfell Sportdag deelgeneem.

Dit was ‘n Suksesvolle dag in die warm son. Dit was goeie oefening vir elke span, veral vir die spanne wat gedurende die vakansie gaan toer.

Die volgende uitslae is behaal:

HOKKIE:

  • Meisies – 0/19A: verloor 0-2 teen Melkbosstrand
  • Meisies 0/16A verloor 0-1 teen Curro Durbanville
  • Seuns 0/19A wen 4-1 teen Hopefield. Doele aangeteken deur:- Joshua Swart, AJ Basson (2) en Zandré Le Sueur
  • Seuns 0/16A wen 4-1 teen Dirkie Uys. Doele aangeteken deur:- Marcel Mataga (2), Ayakha Stofile, en Lohan Olkers

NETBAL:

  • 0/14A – wen Curro 16-4
  • O/15A – verloor Hottentots Holland Hoërskool 9-10
  • O/15A wen Curro 0/16A 13-8, Wen Bosmansdam 18-0
  • 0/16A verloor teen Brackenfell 6-17
  • 0/19 A wen Hopefield 14 – 9. Verloor teen Paarl Gimnasium A 11 – 20. Wen teen Drostdy B 16 – 6

RUGBY:

  • 0/19A – verloor 6-10 teen Melkbosstrand. Brian Vermeulen en Roualdo Willemse teken elkeen 3 punte aan.
  • O/16A – 12 elk gelykop teen Hoërskool Milnerton. Fotune Goni en Cohen Dyers druk elkeen ‘n drie. J.P. Murtz verdoel een van die twee drieë.
  • O/15A – wen 25-21 teen Hoërskool Milnerton. Junaid Stuart druk 2 drieë en Chris-Jan Smit druk 1 drie. Junaid verdoel 2 drieë en skop 2 strafskoppe oor.
O/19 Dogters 1ste hokkiespan
Seuns O/16A hokkiespan
Dogters O/16A hokkiespan
O/19A netbalspan
O/16A netbalspan
O/15A netbalspan
O/14A netbalspan
O/19A rugbyspan
O/16A rugbyspan
O/15A rugbyspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsbredasdorp.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal