SA Skole Tennisspan. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, is baie trots op hul graad 12-leerder, Ruben Joubert, wat vir die SA Skole Tennisspan gekies is.
Dit is ‘n puik prestasie en die skool is bly jou talent word raakgesien en dat jou harde werk (ure se oefen) beloon word.
Welgedaan Rafa, ons sien uit na wat voorlê!
#leerleeflei #bewaaronsbodem #hartenhand #broersviraltyd
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za