)
Chess – Curro Durbanville Chess players included in Metro Team

Chess. Curro Durbanville Chess players have been included in the Metro Team. They were chosen from their metro to take part in the Western Cape Provincial Chess Trials in Mossel…

St John’s Easter Rugby – Paul Roos performed exceptionally well

St John’s Easter Rugby. Paul Roos Gymnasium’s first team performed exceptionally well at the St John’s College Easter Rugby Festival. The festival was held in Johannesburg from 14 to 18…

Rusoord – Hoër Jongenskool verras inwoners met Paaseiers en blomme

Rusoord – Hoër Jongenskool in die Paarl het Rusoord se inwoners gedurende Paasfees verras. Die Prefekte van Hoër Jongenskool het tydens die Paasnaweek vir Rusoord se bejaardes gaan verras. Hulle…

WP Regional Cricket tournament – Curro Durbanville represented

WP Regional Cricket tournament. During the recent holidays, six learners from Curro Durbanville Primary were selected to represent Western Province at the regional tournament. The tournament was held from the…

SA Nationals Swimming competition – Joanica Kriegler excels

SA Nationals Swimming competition. Joanica Kriegler, a Grade 12 learner from Curro Durbanville High School, competed in the recent SA Senior Nationals competition. Joanica did extremely well at the SA…

Mr and Ms Curro – Fasten your seatbelts, we are ready to take off

Mr and Ms Curro – Fasten your seatbelt, the Curro plane is ready to take off. On this night the Curro Plane is ready to travel around the world with…

Nasionale Troeteldierdag – Hoër Jongenskool sluit uitreikprojek vir DBV af

Nasionale Troeteldierdag – Hoër Jongenskool in Paarl het hulle uitreikprojek vir die Nasionale Troeteldierdag afgesluit. Die Nasionale Troeteldierdag is gehou op 11 April. Die DBV-uitreikprojek, is deur Hoër Jongenskool se…

Inclusive Education – Curro targets CLSU with new learner support unit

Curro Holdings, the JSE-listed independent education provider, is launching its Curro Learner Support Unit (CLSU). The unit aims to make inclusive education a reality within the group. The CLSU will…

St Johns Easter Festival – Paarl Boys’ High win all games

St Johns Easter Festival. Paarl Boys’ High participated at the St. Johns Easter Festival. The team won all their games. Paarl Boys’ High vs Lions: 83 – 0 Paarl Boys’…

The Bay Cook Off – Camps Bay High Inter House Cooking Competition

The Bay Cook Off. This year, Camps Bay High School has introduced an Inter House Cooking Competition, The Bay Cook Off.   The brainchild of the school’s Consumer Studies Head, Ms…

Skaak – Hoër Jongenskool speel eerste wedstryd teen Hoërskool Labori

Skaak – Die Boland skaakliga het verlede week afgeskop en Hoër Jongenskool, van Paarl het hul eerste skaak wedstryd gespeel teen Hoërskool Labori. Hoër Jongenskool het hul goed gekwyt van…

Debat – Hoërskool Punt debatteer hul harte uit

DEBAT – Die Suid Kaap uitdunne van die senior- en juniordebat het op 8 April by Hoërskool Langenhoven in Riversdal plaasgevind. Stefani Muller en Daniella Duvenhage het aan die seniordebat…

Eden Skaaktoernooi – Hoërskool Punt presteer

Eden Skaaktoernooi. Vyf leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, Carlo Fourie, Cliniece Vallentyn, Reuben Daniels, Keanu Daniels en Logan De Vries het Saterdag, 9 April aan die 2de rondte van…

AJ Sportweek – Hoërskool Punt blink uit by sportweek

AJ Sportweek. Die jaarlikse AJ Sportweek is gedurende die Maart skoolvakansie deur Hoërskool Punt aangebied. Skole van heinde en verre het deelgeneem aan hierdie spoggeleentheid. Hoërskool Punt se eerste netbalspan…

Swem Suid-Afrika Vlak 2-kampioenskap – Hoërskool Punt

Swem Suid-Afrika Vlak 2-kampioenskap. Gedurende die April vakansie het twee van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders, Euan Hamilton en Ettienne van Niekerk aan Swem Suid-Afrika se Vlak 2-kampioenskap deelgeneem..…

Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Carna Theron

Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Carna Theron. Carna is die kaptein van Hoërskool Durbanville se 1ste netbalspan. Carna teken vandag die sewende…

Holly and Jared finished in first place in their divisions

Western Cape Canoe Championships. Jared Shrimption in Grade 8 and Holly Smith in Grade 10 from Camps Bay High School, competed in the Western Cape Canoe Union 2022 Junior Sprint…

SA Women’s Soccer Team – Daniella Segall to play in Ethiopia

SA Women’s Soccer Team. Camps Bay High School Grade 11 learner, Daniella Segall, has been selected for the SA Women’s U17 Soccer Team. The team will play in the World…

Lifesaving – Camps Bay High School excels at SA Lifesaving Champs

Lifesaving – A number of Camps Bay High School in Cape Town learners were selected for the SA National Surf Lifesaving teams. The 2022 DHL SA National Surf Livesaving Championships…

Charlie Hofmeyr Hokkie Toernooi – Hoërskool Langenhoven presteer

Charlie Hofmeyr Hokkie Toernooi. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se eerste hokkiespan het tydens die Maart-vakansie aan die Charlie Hofmeyr Toernooi te Ceres deelgeneem en puik presteer. Die span het vier wedstryde…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Sarise Oosthuizen

Hokkie Kapteins.  In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Sarise Oosthuizen. Sarise is die kaptein van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se 1ste meisies hokkiespan. Sarise teken vandag…

Gholfdag – Hoërskool Robertson Jaarlikse Gholfdag

Gholfdag. Hoërskool Robertson bied weer hul gewilde gholfdag aan op 10 September. Die skool nooi ook sake-ondernemings uit om ‘n bof of setperk te borg teen slegs R1000. Daar is…

Hokkie – Hoër Jongenskool vs Hoërskool DF Malan

Hokkie. Hoër Jongenskool Paarl se hokkie spanne het 8 en 9 April kragte gemeet teen Hoërskool DF Malan. Die volgende uitslae is behaal: o. 14A:  4 – 0 (wen) o.…

SA Nationals Aquatic Championships – Francois Bester kry silwer

SA Nationals Aquatic Championships. Francois Bester (gr.9) van Hoër Jongenskool Paarl het deel geneem aan die SA Nationals Aquatic Championships for Juniors. Die kampioenskappe het plaasgevind vanaf 6 –tot 11…

Gholf Liga – Hoër Jongenskool vs Paul Roos Gimnasium

Gholf Liga. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste gholfspan het op Maandag, 11 April, te Boschenmeer, hul liga wedstryd teen Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch gewen met 16 houe. HJS se…

Sport – Paul Roos en Grey High hervat 20-jaar tradisie op hoë noot

Sport – Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch en Grey High van Gqeberha, het na die pandemie weer ‘n 20 jaar oue sport tradisie hervat. Na die laaste byeenkoms in 2019…

Artificial intelligence (AI) – The power of AI in education

Artificial intelligence (AI). Hands up. Are you impressed when Netflix or Showmax recommends the perfect movie for your Friday night binge? What about when adverts about travel insurance helpfully start…

Kalahari Vasbyt – Tiaan Rentzke en Ernst Loubser van Boland Landbou

Kalahari Vasbyt. “So taai soos ‘n ratel.” Welgedaan aan twee van Hoër Landbouskool Boland se senior seuns, Tiaan Rentzke en Ernst Loubser. Hierdie twee manne het die Kalahari Vasbyt gedurende…

Skipskop Musiekblyspel – Hoërskool Punt met Wilhelm van der Walt

Skipskop Musiekblyspel. Op Maandag, 4 April, het al die Skipskop-hoofkarakters van Hoërskool Punt in Mosselbaai vroeg-oggend reeds bymekaar gekom vir ‘n lywige oefening. Ja, sommer so op die vakansiedag –…

Netball Captains – Taylor Hinds chats to Schools That Rock

Netball Captains. Schools That Rockrecently kicked off with a new sport series. The captains from our schools’ first netball teams tell us more about their captaincy. Our seventh goal scored…

Tweekamp – Hoërskool Outeniqua beste in die land

Tweekamp. Die Kwaggas in George is aangewys as die beste Tweekamp skool in Suid-Afrika. Veertien Kwagga-atlete het op 1 en 2 April aan die SA Kampioenskappe in Qeberha deelgeneem. Na…

Hoërskool Langenhoven – Mnr en Mej Langenhoven glansaand

Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is baie trots op elkeen wat deelgeneem het aan die Mnr en Mej Langenhoven Glansaand. Die aand was ‘n reusesukses en dit is te danke…

ASA Track & Field Championship – PRG athletes shine

ASA Track & Field Championship. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, shines at the ASA National Track and Field Championship in Potchefstroom. Paul Roos Gymnasium had eleven athletes representing Boland at the…

Reddam Constantia Soccer Tournament – Paul Roos U19A

Reddam Constantia Soccer Tournament. The Paul Roos Gymnasium’s u/19A soccer team performed exceptionally well at the Reddam Constantia Tournament. The tournament was held from 31 March to 2 April. It…

SA & WC Downhill #3 – Philip van Schalkwyk wen O.19 afdeling

SA & WC Downhill #3. Paul Roos Gimnasium se fietsryers het die speke laat sing by die SA & WC Downhill #3. Dit is gehou by Jonkershoek op 3 April.…

SA Junior Chess Championship – Alexander van der Merwe U18 champion

SA Junior Chess Championship. Alexander van der Merwe from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, is the U18 South African over the board chess champion. Alexander won the U18 section of…

SA Baan Fietsrykampioenskappe – Mianette Theron skitter

SA Baan Fietsrykampioenskappe. Mianette Theron van Hoërskool Outeniqua in George, het aan die einde van die SA Baan fietsrykampioenskappe in Kaapstad twee goud, vier silwer en een brons medaljes behaal.…

Easter Hockey Tournament – Marais Westraat na Nederland

Easter Hockey Tournament. Die eerste hokkiespanne van Hoërskool Strand was vanjaar weer een van die skole wat aan die Belgotex Fairmont Easter Hockey Tournament in Kaapstad deelgeneem het. Vier en…

Oakdale 15-tal – Hanro Bezuidenhout van Hoërskool Strand no 6 flank

Oakdale 15-tal. Hanro Bezuidenhout van Hoërskool Strand is verkies tot die Oakdale 15-tal. Hy is gekies as die beste no. 6-flank van die toernooi. Met 34 skole by hierdie toernooi,…

Nowan Cornelius Rugbytoernooi – Hoërskool Bredasdorp

Nowan Cornelius Rugbytoernooi. Tydens die Nowan Cornelius Rugbytoernooi het Hoërskool Bredasdorp se jonger spanne goed gevaar teen groter skole! Dit was uitstekende oefening vir die jonger BD’s om hulle gereed…

Glenwood Rugby Festival – Results for day 1 and day 2

Glenwood Rugby Festival. Glenwood High announce the results for day 1 and day 2 of the Glenwood Rugby Festival. The festival runs until Saturday, 2 April More school news: https://schoolsthatrock.co.za…

Affie-gholftoernooi – Hoërskool Outeniqua 1ste op dag een

Affie-gholftoernooi. Hoërskool Outeniqua van George is baie trots op die Kwagga gholfspan. Die span neem huidiglik aan die Affie-gholftoernooi deel. Dag 1 is op die Centurion Buiteklub baan gespeel en…

SA Skole Swemkampioenskap – Hoërskool Durbanville presteer

SA Skole Swemkampioenskap. Hoërskool Durbanville van Kaapstad het weer puik presteer in die verskeie finale tydens die SA Skole Swempampioenskap: Mieke van de Wal: goud 100 Borsslag asook goud 200…

Junior SA Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Robertson presteer

Junior SA Toutrek Kampioenskappe. Hoërskool Robertson se toutrekkers het vanaf 18 tot 19 Maart aan die Junior SA Totrek Kampioenskappe, in Malmesbury, deelgeneem. Hierdie kampioenskappe is ‘n geleentheid waartydens alle…

Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Outeniqua presteer

Interprovinsiale Tennistoernooi. Gedurende die naweek van 18 tot 22 Maart, het vyf van Hoërskool Outeniqua in George se leerders Eden by die Interprovinsiale Tennistoernooi (IPT) in Pretoria verteenwoordig. Hierdie O/19…