Rusoord – Hoër Jongenskool in die Paarl het Rusoord se inwoners gedurende Paasfees verras. Die Prefekte van Hoër Jongenskool het tydens die Paasnaweek vir Rusoord se bejaardes gaan verras. Hulle het Paaseiers en blomme uitgedeel aan die bejaardes.
Die doel hiervan was as deel van bewusmaking en waardering vit die Senior Burgers van die Paarl.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Foto verskaf