Gholf Liga. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste gholfspan het op Maandag, 11 April, te Boschenmeer, hul liga wedstryd teen Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch gewen met 16 houe.
HJS se span het die volgende hou behaal: John Rabie: 35 houe; Wynand Retief: 40 houe; Helgard Alberts: 41 houe; Dylan Kayn: 35 houe; Ghery Rabie: 33 houe; Gerhard vd Merwe: 37 houe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za