SA Nationals Aquatic Championships. Francois Bester (gr.9) van Hoër Jongenskool Paarl het deel geneem aan die SA Nationals Aquatic Championships for Juniors. Die kampioenskappe het plaasgevind vanaf 6 –tot 11 April in Gqeberha. Francois het ‘n silwer medalje in die finaal van die 200m individuele wisselslag behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








