)

Oakdale 15-tal – Hanro Bezuidenhout van Hoërskool Strand no 6 flank

Oakdale 15-tal. Hanro Bezuidenhout van Hoërskool Strand is verkies tot die Oakdale 15-tal. Hy is gekies as die beste no. 6-flank van die toernooi. Met 34 skole by hierdie toernooi, waarvan daar ongeveer 102 flanke deelgeneem het, is dit ‘n wonderlike prestasie!

Die Oakdale-Mutual & Federal Agri Rugbyweek word reeds vir 37 agtereenvolgende jare aangebied en is seker die oudste en grootste hoërskole-rugbyweektoernooi in die land. Twee-en-dertig o.19 A-spanne van regoor die land woon die toernooi gedurende die Maart/April-skoolvakansie by. Tydens hierdie toernooi word spankeuses, kombinasies en spelpatrone uitgetoets voordat die onderskeie skole se ligawedstryde ʼn aanvang neem.

Die Oakdale-Rugbyweek is goed georganiseer, wedstryde bied uitstekende kompetisie en gasvryheid eie aan Oakdale-karakter. Verskeie Springbokke en provinsiale rugbyspelers het reeds tydens die bekende Oakdale-Rugbyweek die kuilvoerreuk van die plaas ingeasem.

#Arendtrots

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal