Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is baie trots op elkeen wat deelgeneem het aan die Mnr en Mej Langenhoven Glansaand. Die aand was ‘n reusesukses en dit is te danke aan die leerders se harde werk!
Die volgende toekennings is gemaak:
- Mej Langenhoven: Romé van Druten
- 1Ste prinses: Emmari Gildenhuys
- 2De prinses: Khiara Hans
- Mnr Langenhoven: Benjamin Esterhuizen
- 1Ste Prinses Mej Junior: Emey van den Berg
- 2De Prinses Mej Junior: Anandia du Plessis
- Mnr Junior: Sebastian Victor
- 2De Prins Mnr Junior: Zaid Hendriks
- Glansaand Guntelinge – Junior: Deana van Tonder
- Glansaand Gunstelinge – Senior: Dominique van Rheede van Oudtshoorn
- Mnr Fotogenies (senior): Christo Herbst
- Mej Fotogenies (senior): Khiara Hans
- Mnr Fotogenies (Junior): Stiaan Meyer
- Mej Fotogenies (Junior): Megan Odendaal
- Mnr Persoonlikheid (Senior): Grant du Preez
- Mej Persoonlikheid (Senior): Irene Windvogel
- Mnr Persoonlikheid (Junior): Zaid Hendricks
- Mej Persoonlikheid (Junior): Anandia du Plessis
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf