Nasionale Troeteldierdag – Hoër Jongenskool in Paarl het hulle uitreikprojek vir die Nasionale Troeteldierdag afgesluit. Die Nasionale Troeteldierdag is gehou op 11 April.
Die DBV-uitreikprojek, is deur Hoër Jongenskool se prefekte en mnr. Willie Nel, afgehandel. Hulle het kos, komberse en troeteldierprodukte vir die diere ingesamel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Foto’s voorsien