• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Mon, Aug 15, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Latest News

Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Kaylin Badenhorst

Kaylin Badenhorst

schoolsthatrock by schoolsthatrock
Apr 21, 2022
in Latest News, Northern Cape, Northern Cape Schools, Northern Cape Sports, Other Provinces
0
0
Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Kaylin Badenhorst

Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Kaylin Badenhorst

Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Kaylin Badenhorst. Kaylin is die kaptein van Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, se 1ste netbalspan. Sy teken vandag die negende doel aan in ons reeks oor Netbal Kapteins van hoërskole in Suid-Afrika.

“Ek het in graad 2, op die ouderdom van 8, begin netbal speel. Ek is passievol oor my netbal en geniet dit om die sport te speel. Dit is ‘n goeie spansport en ‘n geleentheid om nuwe mense te ontmoet. Ek doen ook ‘bodybuilding’. Ek speel tans hoof-verdediger. In die learskool het ek gewissel tussen hoof-verdediger en hoof-doel. Ek was ook al voorheen kaptein.

READ ALSO

FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Ons span oefen drie keer per week. Ek oefen elke oggend saam met my ma in die ‘gym’ waar ons verskillende oefeninge doen.

ADVERTISEMENT

Die netbal wedstryd waar ek die meeste gestres het, was in die learskool. Ons het uitgespeel vir 1ste en 2de posisie in die toernooi en ons het gewen met 1 punt!

My korttermyn netbal-doelwit vir die volgende jaar is om vir die GWK onder-18 span te speel. Dit kan ook vir my die geleentheid bied om vir die SA onder-21 span te speel.

My top vyf prioriteite tans in my lewe is: God, familie, my gesondheid, akademie, sport.

Netbal op universiteit

Ja, ek wil graag voortgaan met netbal na skool. Ek wil op universiteit netbal speel. Die Proteas is ook op my lys! In die eerste drie jaar van professionele netbal sal ek graag my plek in die SA wil behou, deur die wereld reis en in die Netbal Worldcup speel.

Enige tekortkominge in my spel? Ek dink nie ek het tekortkominge in my spel nie, maar daar is altyd plek om te verbeter in my fiksheid en ‘skills’. My sterk punte in netbal – ek dink my kommunikasie op en van die baan is baie goed. As netbal kaptein weet ek hoe om leiding te neem sonder om lelik te wees met die meisies.

Ja, ek het ander belangstellings buiten netbal. Ek hou van teken en boeklees in my vrye tyd en ek geniet dit om te ‘gym’.

As netbal kaptein hou ek my span gemotiveerd deur gereeld vir hulle klein geskenkies, soos ‘n sjokolade, te gee. Ons hou ook gereeld spanpraatjies waarin ons goeie eienskappe in mekaar uitken, “game plans” beplan en mekaar beter leer ken.

As rolmodel, sien ek op na Tannie Elsje. Selfs in die moeilike tyd het sy altyd ‘n glimlag op haar gesig.

Grootste uitdaging

Ek dink die grootste uitdaging van die meeste deelnemers aan sport vandag is die Covid-19 pandemie. Deur die ‘lockdown’ kon baie spelers glad-nie oefen nie en al die toernooie was afgestel.

Hoe bestuur jy jou sport-, akademiese en ander verpligtinge? Hoe lyk jou daaglikse roetine? Ek het ‘n vaste roetine wat ek daagliks volg. Die roetine voorsien aan al my verantwoordelikhede. Daarvolgens kan ek voeldoende tyd aan alles spandeer. Ek luister na my lyf en rus wanneer ek moet. Ek hou van ‘n gestruktureerde leefstyl en dus doen ek alles op tyd.

My grootste netbal-nagmerrie is dat een van die meisies seerkry tydens ‘n wedstryd.

Wat ek omtrent spanwerk geleer sedert ek kaptein geword het, is dat netbal ‘n spansport is. Ek kan nie net aan myself dink nie. As daar ‘n meisie is wat moeg is of ‘n afdag het, moet ek haar dra en optel deur die moeilike tyd.

Hoogtepunte

Die hoogtepunte wat ek beleef het in netbal as speler en as kaptein sover, is om te sien hoe ons groei as ‘n span. Ook dat al die meisies goed oor die weg kom en mekaar ondersteun.

My lekkerste wedstryd wat ek ooit gespeel het, was op ons Mosselbaai-toer. Ons het die wedstryd gespeel met ‘n glimlag op ons gesigte. As iemand ‘n fout gemaak het, het ons almal daaraan gewerk om dit reg te maak.

‘n Voorstel van my wat vir die span goed werk, is kommunikasie. Ek het ‘n reël gemaak in die span dat, as iemand ongelukkig is, hulle nie twee keer moet dink om met die span te praat nie. Voordat enigiets ‘n probleem raak, praat ons dit uit.

Wanneer ek sien dat een van my spanlede sukkel met nuwe uitdagings in die spel, sal ek na oefening na haar toe gaan en vir haar vra waarmee sy sukkel. Dan sal ek haar daarmee help.

Die beste advies wat ek van my afrigter ontvang het, is dat jou gedagtes jou toekoms bepaal. ‘n Bekwame afrigter, volgens my, is liefdevol, toegewyd en loop die ektra tree vir haar span.

My afrigter en spanlede beskryf my as toegwyd en hardwerkend.

Karla Pretorius

Die professionele netbalspeler met wie ek graag sal wil koffie drink, is Karla Pretorius. Sy speel my posisie en sy is ook ‘n dieetkundige, waarvoor ek ook gaan swot. Ek sou met haar wil praat oor hoe sy gaan swot het en nog steeds goeie netbal kon speel.

Wat my die gelukkigste in die lewe maak is om my familie en vriende gelukkig te sien en ‘n glimlag op iemand se gesig te sit.

My grootste hoogtepunt die afgelope vyf jaar was om weer netbal te speel na die Covid pandemie.

As ek myself in een woord moet beskryf, sal dit wees: gelukkig.“

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hnk.co.za/

Tags: NetballSchoolsschools that rockSports

Related Posts

FS Rugby - St Andrew's School B-League Champions
Freestate

FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions

Aug 14, 2022
Super 8 Tennis - Jordania algehele wenners met goud
Freestate

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Aug 13, 2022
Football - St Charles College represent at PMB Schools
Kwazulu Natal

Football – St Charles College represent at PMB Schools

Aug 13, 2022
Netbal SA's - Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span
Freestate

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Aug 12, 2022
Noordvaal Hokkie Uitspele - Erries spanne vaar indrukwekkend
Latest News

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Aug 12, 2022
Ramme getoets - Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid
Latest News

Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid

Aug 12, 2022
Next Post
Head Girl of 2022 - Ntobeko Mbele Curro Serengeti

Head Girl of 2022 - Ntobeko Mbele Curro Serengeti

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

FS Rugby - St Andrew's School B-League Champions

FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions

Aug 14, 2022
Super 8 Tennis - Jordania algehele wenners met goud

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Aug 13, 2022
Football - St Charles College represent at PMB Schools

Football – St Charles College represent at PMB Schools

Aug 13, 2022
Netbal SA's - Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Aug 12, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions
  • Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud
  • Football – St Charles College represent at PMB Schools
  • Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span
  • Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.