)

Charlie Hofmeyr Hokkie Toernooi – Hoërskool Langenhoven presteer

Charlie Hofmeyr Hokkie Toernooi. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se eerste hokkiespan het tydens die Maart-vakansie aan die Charlie Hofmeyr Toernooi te Ceres deelgeneem en puik presteer.

Die span het vier wedstryde gewen, een gelykop gespeel en een verloor. Lisa Louw en Sarise Oosthuizen is gekies vir die span wat later vanjaar in Nederland gaan deelneem. Die Dasse is baie trots op hierdie puik span se prestasies en sien uit na die res van die seisoen!

Sarise Oosthuizen en Lisa Louw is gekies vir die span wat in Nederland gaan deelneem

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://langenhovenhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal