Swem Suid-Afrika Vlak 2-kampioenskap. Gedurende die April vakansie het twee van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders, Euan Hamilton en Ettienne van Niekerk aan Swem Suid-Afrika se Vlak 2-kampioenskap deelgeneem..
Hierdie leerders het uitstekend presteer. Hul prestasies was as volg:
Euan Hamilton (0/15)
- Goud: 50m Rugslag, 100m Rugslag, 4 x 100m Vryslag aflos, 4 x 50m Vryslag aflos
- Brons: 200m Individuele Medley, 50m Vlinder, 100m Vlinder, 4 x 50m Mixed aflos
Ettienne van Niekerk (0/14)
- Goud: 50m Vryslag, 4 x 50m Vryslag aflos, 4 x 100m Vryslag aflos
- Silwer: 50m Borsslag, 100m Borsslag
- Brons: 200m Borsslag, 4 x 50m Mixed aflos
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto’s verskaf