SA Skole Swemkampioenskap. Hoërskool Durbanville van Kaapstad het weer puik presteer in die verskeie finale tydens die SA Skole Swempampioenskap:
- Mieke van de Wal: goud 100 Borsslag asook goud 200 IM
- Rikus Saaiman: silwer 50m Rugslag
- Conrad Strydom: brons 100m Vryslag
Baie geluk Durbies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
http://www.durbanvillehs.co.za/
Foto’s verskaf