)
Hooftoekennings 2023 – Welkom Volkskool Prysuitdeling

Hooftoekennings 2023. Welkom Volkskool het hul Hooftoekennings aangebied. Tydens die geleentheid is die Hoofleiers vir 2024 bekend gemaak sowel as sport-, kultuur- en akademiese toekennings is gemaak. Hoofleiers: Meer skolenuus:…

SAWMGA Vrystaat – Hoërskool Bothaville leerders presteer

SAWMGA Vrystaat. Twee leerders van Hoërskool Bothaville, Riané Horn en Dane Engelbrecht het tydens die SAWMGA VRYSTAAT prysuitdeling die volgende prestasies behaal in die Western mounted Games. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Vrystaat Fietsry – Hoërskool Bultfontein leerder in span

Vrystaat Fietsry. Liné Maree, leerder van Hoërskool Bultfontein, is ingesluit in die Vrystaat fietsry span vir atlete met spesiale behoeftes vir fietsry. Liné gaan aan die Nasionale Kampioenskappe vanaf 20…

Gouties Prysuitdeling – Hoërskool Goudveld vereer leerders

Gouties Prysuitdeling. Hoërskool Goudveld in Welkom het nege van hul leerders beloon vir prestasies wat gedurende 2023 behaal is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Krieket – Hoërskool Fichardtpark top skole spelers

Krieket. Binnekort breek die provinsiale krieket weke aan. So kom die inter-skole krieket wedstryde ten einde. Dit is met groot trots dat Hoërskool Fichardtpark kan spog met drie krieket spelers…

Oranje se Sportjaar – Hoër Meisieskool Oranje skitterend in 2023

Oranje se Sportjaar. Behalwe prestasies in spanverband, word Hoër Meisieskool Oranje se sportjaar ook gekenmerk deur uiteenlopende individuele prestasies. ’n Ongekende 31 leerders is in 2023 vir nasionale spanne gekies.…

Valsrivier Gala – Welkom Gimnasium leerders skitter

Valsrivier Gala. Twee van Welkom Gimnasium se leerders, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad op 18 November. Twaalf klubs het aan die Valsrivier…

WSKF (Karate) World Championships – Eunice High School

World Champion in Karate. Eunice High School, Bloemfontein, is extremely proud to present the second Eunice World Champion for 2023! Bridget Otto (Grade 11) competed at the WSKF Karate) World…

Valsrivierklub Swemgala – Valsrivierklub Swemgala

Valsrivierklub Swemgala. Dian Lotriet, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Valsrivierklub Swemgala in Kroonstad deelgeneem. Dian se uitslae o.12: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

SADTA South African Championships – Welkom Gimnasium

SADTA South African Championships. Alandri Krause, leerder van Welkom Gimnasium, het 18 en 19 November deelgeneem aan die SADTA SOUTH AFRICAN Championships se Freestyle en Disco Dans Kampioenskappe in Bloemfontein.…

WSKF Wêreldkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark

WSKF Wêreldkampioenskappe. Robert Biggs, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die WSKF Wêreldkampioenskappe Karate in Tokyo deelgeneem. Robert het ‘n 2de plek behaal in die seuns 10…

Suid-Vrystaat Tweekamp – Hoërskool Sentraal atlete presteer

Suid-Vrystaat Tweekamp. Tien leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is vir die Suid-Vrystaat Tweekamp span gekies. Die span gaan op 2 Desember in Kimberley aan die Griekwas Tweekamp interprovinsiale kampioenskap…

World Shotokan Karate – Grey Kollege Primêr leerder skitter

World Shotokan Karate. Twee leerders van Grey College Primêr in Bloemfontein, Robert Rijkheer en Sam Loftus, het Suid-Afrika verteenwoordig by die 16th World Shotokan Karate Championships in Tokyo. Robert Rijkheer…

Fichies Klub 1000 – Hoërskool Fichardtpark

Fichies Klub 1000. Hoërskool Fichardtpark se nie-winsgewende maatskappy. Fichies Klub 1000 se visie is om die skool se belange, op alle terreine, op die hart te dra. Hierdie terreine sluit…

Bloemfontein Chess League – Eunice High school perform

Bloemfontein Chess League. The Eunice High School U17 chess team came second in the Bloemfontein chess league for 2023. This team was also announced as the best ladies team. The…

Lejweleputswa Tennisproewe – Hoërskool Bothaville

Lejweleputswa Tennisproewe. Hoërskool Bothaville se tennisspelers het op 3 November aan die Lejweleputswa Tennisproewe deelgeneem. Hulle uitslae is as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.facebook.com/BothavilleHS/ Foto verskaf

Allegretto Nasionale Gala – Laerskool Truida Kestell

Allegretto Nasionale Gala. Dertien leerders van Laerskool Truida Kestell het deelgeneem aan die Allegretto Nasionale Gala. Uitslae behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell

Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerders het goed presteer tydens die Radikale Redenaars se Nasionale kompetisie Radikale Redenaars – Nasionale uitslae: Oppie Tong Af – Nasionale uitslae: Interskole…

Stadsliga Skaak – Hoërskool Fichardtpark

Stadsliga Skaak. Hoërskool Fichardtpark se o.19A skaakspan het ‘n tweede plek tydens die Stadsliga Skaak behaal. Fichies het ook die volgende bordpryse ontvang: Eerste toernooi (24 Februarie): Derde toernooi (13…

Vrystaat Skole Tennis – Hoërskool Sentraal leerders in span

Vrystaat Skole Tennis. Verskeie tennisspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Vrystaat skole tennis proewe deelgeneem. Twee spelers van Sentraal is opgeneem in die Vrystaatspan en elf spelers…

Media Snoepie Prefekte 2023 – Laerskool Truida Kestell

Media, Snoepie Prefekte 2023. Laerskool Truida Kesteel in Bethlehem het hul meis en snoepie prefekte aangekondig. Sien video. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://treverton.co.za/

Hoofleiers 2024 – Laerskool Truida Kestell

Hoofleiers 2024. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het hul hoofleiers vir 2024 aangekondig: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://treverton.co.za/ Foto’s verskaf

Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms. Twintig atlete van Laerskool Truida Kestell het aan die jaarlikse Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Hierdie atlete en ‘n Top 6 plek behaal. Laerskool Truida Kestell het die…

Trio Prysuitdeling 2023 – Trio Primêr vereer sportpresteerders

Trio Prysuitdeling 2023. Trio PrimêrKroonstad, het hul leerders vereer tydens die Trio Prysuitdeling 2023, vir sportprestasies behaal gedurende 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://trioprim.co.za/ Foto’s verskaf

World Cup Cricket 2023 – St Andrew’s School’s Gerald Coetzee tops

World Cup Cricket 2023. Gerald Coetzee, old boy from St Andrew’s School in Bloemfontein, 2018, has taken the most wickets for the Proteas of all South African bowlers, 18, at…

Bloemfontein Hoërskole skaakliga – Hoërskool Sentraal presteer

Bloemfontein Hoërskole skaakliga. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se skaakspanne het aan die Bloemfontein Hoërskole skaakliga deelgeneem. Sentraal se o.19 en o.17 skaakspanne het beide as wenners van hul onderskeie afdelings…

Karate – Hoërskool Reitz leerders presteer met gradering

Karate. Twintig leerders van Hoërskool Reitz het by die Komodo Dragons Shotokan Karate Klub hul laaste gradering vir die jaar geslaag: Black Dragon: Geel twee Gordel: Geel twee Gordel met…

Huis Rochér Huisleiers 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Huis Rochér Huisleiers 2024. Huis Rochér se naam is gevestig in 2023 en vernoem na Mnr P.C Rochér. Hy was die skoolhoof van Hoërskool Fichardtpark vanaf 1997 tot 2000. Die…

Brandfort Gala – Hoërskool Bultfontein presteer

Brandfort Gala. Hoërskool Bultfontein se swemmers het goed presteer tydens die Brandfort Gala. Uitslae: Eerste plekke – Tweede plekke: Derde plekke: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za Foto verskaf

Huis Fourie Huisleiers 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Huis Fourie Rasieleiers 2024. Huis Fourie se naam is gevestig in 2023 en is vernoem na Mnr J. Fourie, skoolhoof vanaf 1985 tot1996. Die huisleiers vir 2024 is: “In Huis…

Huis Barker Huisleiers 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Huis Barker Huisleiers 2024. Huis Barker, Rasieleiershuis van Hoërskool Fichardtpark, se naam is gevestig in 2023. Dit is vernoem na Mnr M.A Barker, skoolhoof vanaf 2001 tot 2017. Die 2024…

Atletiek Prestasies – Hoërskool Fichardtpark

Atletiek Prestasies. Uitnemendheid is nog een van die waardes waarop Fichies baie trots is. Dit is nou amptelik, nege atlete in Suid-Afrika, gekeur onder die top 10 in hulle onderskeie…

World Monologue Games – Meet Eunice’s finalist in Youth Category

World Monologue Games. Meet Eunice High School’s 2023 WMG Global Finalist in the Youth Category: Vivienne van der Schyff. “I am a student at Eunice Girls High in South Africa,…

Remembrance Day 2023 – Grey College Primary School

Remembrance Day 2023. Remembrance Day is sometimes known informally as Poppy Day. It is a memorial day observed since the end of the First World War, 1919, to remember the…

Hoofleiers 2024 – Trio Primêre Skool

Hoofleiers 2024. Trio Primêr, Kroonstad het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://trioprim.co.za/ Foto verskaf

Prestige toekennings 2023 – Trio Primêr

Prestige toekennings 2023. Trio Primêr, Kroonstad, het leerders vereer met toekennings tydens die Prestige toekennings 2023 geleentheid. Toekennings gemaak: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://trioprim.co.za/ Foto’s verskaf

Proteas – Graanveld Challenge all schools to wear Green and Gold

Proteas. Graanveld Primary School, Bethlehem, challenge all schools to wear your heart on your chest and support the Proteas by wearing green and gold every Friday. SEE VIDEO BELOW More…

Wiskunde Week – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Wiskunde Week. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se graad 4 tot 7 leerders het vanaf 30 Oktober tot 3 November deelgeneem aan die Wiskunde Week. Hier het die meisies bewys dat…

SPS Brandfort Snelgala – Primêre Skool Fichardtpark

SPS Brandfort Snelgala. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het aan die SPS Brandfort Snelgala deelgeneem. Die Fichies het die water behoorlik laat spat en die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus:…

Noord Vrystaat Tennis – Welkom Volkskool presteer

Noord Vrystaat Tennis. Welkom Volkskool spog met twaalf tennisspelers wat ingesluit is in die onderskeie Noord Vrystaat tennisspanne vir 2024. Die volkies wat vir die Noord Vrystaat spanne gekies is:…

Graad 7 Prysuitdeling – Primêre Skool Naudeville

Graad 7 Prysuitdeling. Primêre Skool Naudeville in Welkom het, tydens hul Graad 7 Prysuitdeling, leerders beloon vir uitstekende akademiese prestasies in 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Radikale Redenaars – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Radikale Redenaars. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars op 21 Oktober. Oranje is baie trots op die uitsonderlike prestasies om…

Stabilis redaksie – Grey Kollege gesels met Graad R-manne

Stabilis redaksie. Grey Kollege Primêr se Stabilis-redakteur het met ‘n paar van die Graad R manne van 2024 gesels oor hul keuse om hul skoolloopbaan by Grey Kollege te begin.…

Liga 2 NFS Tweekamp – Hoërskool Trio presteer

Liga 2 NFS Tweekamp. Sewe leerders van Hoërskool Trio het aan Liga 2 NFS Tweekamp deelgeneem en baie goed presteer. Trio se leerders het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Bulties Prestasies – Hoërskool Bultfontein presteer op vele gebiede

Bulties Prestasies. Hoërskool Bultfontein se leerders het hulle reeds in verskeie sportsoorte oortref en het daardeur bewys dat hulle vir niks of niemand hoef terug te staan nie. Hiermee die…

Goutiekie Redaksie 2024 – Hoërskool Goudveld koerant

Goutiekie Redaksie 2024. Hoërskool Goudveld, Welkom, het hul Goutie redaksie vir 2024 aangekondig. Bestuur: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

SANESA Vrystaat – Primêre Skool Naudeville

SANESA Vrystaat. Die afgelope naweek, Saterdag 4 November, het die SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling plaasgevind. Drie leerders van Naudies is as volg vereer: SANESA RISING STAR LIGA: Ava Adendorff,…

ATKV Digipraat aanlyn redenaars – Primêre Skool Naudeville

ATKV Digipraat aanlyn redenaars. Ses redenaars van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het deelgeneem aan ATKV Digipraat aanlyn redenaars vanaf 17 Oktober. Hierdie ses Naudies het almal Goud en A…