Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms. Twintig atlete van Laerskool Truida Kestell het aan die jaarlikse Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Hierdie atlete en ‘n Top 6 plek behaal.
Laerskool Truida Kestell het die volgende prestasies behaal:
- Verower 19 medaljes
- Verbeter vier rekords
Vier van Truida Kestell se atlete het rekords verbeter tydens die Jim-Fouché uitnodigingsbyeenkoms.
- Cara Rautenbach – G/14 Hoogspring 1,60m
- Mia Rautenbach – D/10 Gewigstoot 7,87m
- Khahleho Maqelepo – B/4 100m 11,16s
- Johnathan Matthew – S/11 1200m 03;52;61
Beste veld- en baanatleet: Owen Pelser is aangewys as die beste Senior Seun veld-atleet en David Becker as die beste Junior seun baan-atleet.
Top 6 plekke:
- Bella Rheeder
- Zani Beukes
- David Becker
- Johnathan Matthew
- Pieter Nel
- Lukas Erasmus
- Mieke Bishoff
- Tiffany Fourie
- Janné Beukes
- Chloé Nienaber
- Owen Pelser
- Cara Rautenbach
- Teboho Motloung
- Mickaile Kaptein
- Khahleho Maqelepo
- Tyron Ferreira
- Mia Rautenbach
- Maverick Nagel
- Joshua de Jesus
- Rianza Boshoff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf