Hoofleiers 2024. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het hul hoofleiers vir 2024 aangekondig:
- Hoofseun: HJ Eksteen
- Hoofdogter: Heilene Meintjes
- Onder-hoofseun: Johan de Jager
- Onder-hoofdogter: Mariné Theron
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf